Triumviraat

'n Triumviraat (Latyn: triumvirātus), triargie of driemanskap is 'n politieke instelling wat deur drie magtige mense oorheers of regeer word, soos wat in Latyn as triumvirs (triumviri) bekend is.

Die reëling kan formeel of informeel wees.

Triumviraat
Die Eerste Triumviraat van die Romeinse Republiek: Pompeius, Marcus Licinius Crassus en Julius Caesar.

Hoewel die drie veronderstel is om gelyk te wees, is dit in werklikheid selde die geval. Die term kan ook gebruik word om 'n staat te beskryf met drie verskillende militêre leiers wat almal daarop aanspraak maak dat hy die enigste leier is.

In die geval van die Sowjetunie en Rusland word die term troika (Russies vir 'n "groep van drie") gebruik.

Die term "triumviraat" word veral in die Romeinse geskiedenis gebruik vir die Eerste Triumviraat van Julius Caesar, Marcus Licinius Crassus en Pompeius, en die Tweede Triumviraat van Augustus Octavianus (later Caesar Augustus), Marcus Antonius en Marcus Aemilius Lepidus.

Skakels

  • Triumviraat  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

LatynPolitiek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MantisBysteekGeelsugRugby, WarwickshirePretoriaTrevor NasserNadia ValvekensBloemfonteinKlein vyf diereVerkoueBeenbreuke en ontwrigtingsGoogleDikdermMetafoorLongGeboorteWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaBreinGeslagsgelykheidHomofoonMolekuulGeweldNederduitsch Hervormde KerkNederduitse Gereformeerde KerkJo BlackAborsieMiltDieretuinSatellietKlimaatveranderingAfrikaanse woordelys en spelreëlsSelfvertrouePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAalwynSonja HerholdtPlae van EgipteByeboerderyPoesNagapieStres in hoërskoolVoedingAnneli van RooyenGoogle TranslateEreksieHeks van HexrivierPêrelMetaalBoer Soek 'n VrouEskomRassisme in AfrikaOntkiemingKletsrymLys van landeHokkieHeupGeskiedenis van AfrikaansGNU/FDL-lisensieIntensiewe vormLika BerningAdolessensieMagnesiumMIVSikloonMangelontstekingGeografie van Suid-AfrikaVaste stofCutt GlasBeesvleisSuid-Afrikaanse GrensoorlogSelfoonAkkedisWaterbesoedelingKoolstofRooilipslangKatoenKankerLys van veltoestandeDeon MeyerProstaatkanker🡆 More