Inaccessible-Streepkoppie

Die Inaccessible-streepkoppie (Nesospiza acunhae) is 'n standvoël wat leef en nesmaak op die Inaccessible-eiland.

Dit word ook die Tristanstreepkoppie genoem en in Engels die Inaccessible Finch.

Inaccessible-streepkoppie
Inaccessible-Streepkoppie
Op Inaccessible-eiland
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Nesospiza
Spesie:
N. acunhae
Binomiale naam
Nesospiza acunhae
Cabanis, 1873

Identifikasie

Die voël word tot 16 cm lank. Die voël leef saam met die dikbekstreepkoppie. Hierdie voël verskil van die Nightingale-streepkoppie te opsigte van die volgende: die snawel is groter en die bruin borskleur is meer vaal. Ook hulle roepe is hoër as dié van die Nightingale-streepkoppie.

Hulle leef as pare of in klein groepies saam en soek kos op die grond, of soek na insekte op die Phylica-struike.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Inaccessible-Streepkoppie IdentifikasieInaccessible-Streepkoppie Sien ookInaccessible-Streepkoppie BronInaccessible-Streepkoppie VerwysingsInaccessible-Streepkoppie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkaapNederlandsInstagramDie Stem van Suid-AfrikaRugbywêreldbeker 1991Wikimedia-stigtingLiesbreukBakterieWaterhertDonker materieLys van bekende Suid-AfrikanersWes-KaapAngssteuringBreinVlag van LibanonHolocaustAarde se atmosfeerJohannes VermeerKlimaatKriekJoodse kalenderOntkiemingStrandbeestAlvin BruindersEekhoringVolhoubaarheidZack du PlessisVier temperamenteAngina pectorisGroot TrekTrappe van vergelykingSlag van Cuito CuanavaleBloutongsiekteDesiré GardnerPoleMartin BesterKonjunktivitisKankerHematurieDiepaartrombosePeach van PletzenAsynPG du PlessisSterAardverwarmingSuikersiekteRepubliek ArtsachDie BylNierLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsMamelukEkostelselOosters-Ortodokse KerkGeorgiese nasionale rugbyspanPampoentjiesNic de JagerEngelsAndré SchwartzISBN (identifier)SpookvoëlSkildklierAustraliëMarita NapierSmaakOpgestopte speelgoedOnderwys (geskiedenis)PornhubAfrikanersKarlien van JaarsveldHernubare energieVaginale kankerKoninkryk van die Nederlande🡆 More