Tristanlyster

Die tristanlyster (Turdus eremita) is 'n sangvoël in die familie van lysters (Turdidae).

Hierdie voëls is oranjebruin van kleur en het donkerbruin spikkels.

Tristanlyster
Tristanlyster
'n Tristanlyster op Nightingale-eiland
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Gould, 1855
Spesie:
N. eremita
Binomiale naam
Turdus eremita
Linnaeus, 1758
Sinonieme
  • Nesocichla eremita

Daar is drie subspesies wat op verskillende eilande in die Suid-Atlantiese Oseaan voorkom:

Tristanlysters is opportunistiese omnivore wat op bessies, erdwurms en ander ongewerwelde diere voed. Hulle aas ook die eiers en kuikens van ander voëlspesies, soos van die Inaccessible-eilandriethaan.

Die spesie broei van September tot Februarie. Die nes word op of naby die grond gebou en is van gras en ander plantmateriaal geweef. Die wyfie lê twee, drie of soms vier eiers. Die kuikens verlaat die nes na ongeveer 20 dae.

Tristanlyster
'n Tristanlyster vreet 'n dooie voël.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Liewe HeksieReënspinnekopHindoeïsmeHolocaustLuiperdKlinkerKasterolieNiersteenProteïenHandbalVoëlTennisCleopatra VIIDieregeluideTaalWitrenosterLys van Suid-Afrikaanse musikanteVaginale kankerLionel MessiTelefoonAgtervoegselLarry PageOlimpiese Somerspele 2024Nederduitsch Hervormde KerkSpringbokkeSkoolAsemhalingKonsentrasiekampEmo AdamsMaanAnale seksRymVeeartsWetenskaplike klassifikasieWaterkringloopMierKolitisGriekwa-AfrikaansKlimaatsverandering in AfrikaGroot TrekSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024StereotipeJaco JacobsAkademiaWiki CommonsVaginaInfeksieViëtnamChemiese verbindingSkaakSpysverteringstelselAntisemitismeSitrusHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalIronie1200EkotoerismeKoringBrongitisMonopolieEeuSirkusDuitsKookpuntEmosieLys van Suid-Afrikaanse skrywersGeldGautengWoordsoortRobert SobukweNuwe TestamentHulpwerkwoordInternetSelfoonCristiano RonaldoKoppeltekenPesach🡆 More