Tripoli

Tripoli (Arabies: طرابلس Ṭarābulus, Tripoli afgelei van die Griekse term vir drie stede: Τρίπολη, Turks: Trablus) is die hoofstad en grootste stad van Libië.

Tripoli

طرابلس
Stad
Tripoli teen die aandskemer
Tripoli teen die aandskemer
Amptelike seël van Tripoli
Seël
Tripoli is in Libië
Tripoli
Tripoli
Koördinate: 32°54′8″N 13°11′9″O / 32.90222°N 13.18583°O / 32.90222; 13.18583
LandLibië
Sha'biyahTripoli Sha'biyah
Regering
 • Hoof van die volkskomiteeAbdulrauf Beitelmal
Oppervlak
 • Totaal400 km2 (200 vk. myl)
Hoogte
81 m (266 ft)
Bevolking
 • Totaal1 158 000
 • Digtheid4 500/km2 (12 000/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (Oos-Europese Tyd)
Webwerfhttp://www.tripoli.info

Tripoli het 'n bevolking van 1,158 miljoen. Die stad is in die noordweste van die land gelë op die randjie van die woestyn op 'n rotsagtige landpunt wat in die Middellandse See in strek en 'n baai vorm. Tripoli is in die 7de eeu deur die Fenisiërs gestig wat dit Oea genoem het.

Tripoli is die grootste stad, hoofhawe en die grootste kommersiële en vervaardigingsentrum in Libië. Dit huisves ook die Al-Fateh Universiteit. As gevolg van die stad se lang geskiedenis is daar talle belangrike argeologiese terreine in Tripoli. Die klimaat is tipies Mediterreens met warm droë somers en koel winters en beskeie reënval.

"Tripoli" kan ook verwys na 'n "Sha'biyah" , die hoogste vlak administratiewe onderafdeling in die huidige Libiese regeringstelsel.

Verwysings

Tags:

ArabiesGrieksHoofstadLibiëTurks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Harry Herbert CrosbyTuberkuloseVoortrekkermonumentVulvaIngrid JonkerTydReënHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKriekErfenisdag (Suid-Afrika)Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaRenaissanceCarles PuigdemontBloedsomloopstelselSelfbeeldKindermishandelingEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVoedselverwerkingVraag en aanbodKunsmatige intelligensieApartheidBysteekLongontstekingMosesWoordAanhalingstekensJagluiperdVrymesselaryMorfologie (taalkunde)Menslike skeletProteaMidde-OosteAfrikaanse woordelys en spelreëlsStikstofSelfoonSokkerGoogleTandbederfDrakensbergeChemiese elementAppendiksRob HersovBlonde stereotipeSimfonie-orkesBeeldspraakGeslagTussenwerpselArmoedeRefentse MorakeSatellietKontinentSwartrenosterGroepsgebiedewetVormMohammedRassismeBateJan-Willem BreureCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaNasionale VrouedagTafelbergOntwerpIntensiewe vormGrondbesoedelingOlifantHemelvaartsdagHerfsBritse en Amerikaanse maateenhedeKrugerwildtuinKoperKlimaatsverandering in Suid-AfrikaChristendomOmgewingsgesondheidPersoonlikheidYouTubeBoere🡆 More