Onderbos: Plantspesie

Die onderbos (Trichocladus crinitus) is 'n boom wat 3–4 m hoog word wat 'n digte onderbos in die woud vorm.

Die boom kom voor vanaf Swellendam tot noord van Durban. Die SANBI-rooilys gee dit die veilige status LC. Die boom is endemies in Suid-Afrika. Die boom het donker blare en die bas is lig.

Onderbos
Onderbos: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Saxifragales
Familie: Hamamelidaceae
Genus: Trichocladus
Spesie:
T. crinitus
Binomiale naam
Trichocladus crinitus
(Thunb.) Pers., (1807)
Sinonieme
  • Dahlia crinita Thunb.
  • Trichocladus ecklonianus C.Presl
  • Trichocladus peltatus Meisn.

Die plant staan ook bekend as die Kaapse Haselaar, swart-haselaar, en die swart-towerhaselaar. Die boom se FSA-nommer is 142.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WebjoernaalKorrupsieKatLys van Nederlandse skildersGregoriaanse kalenderXenofobie in Suid-AfrikaConsolidated B-24 LiberatorHondHerfsDirekte en Indirekte redeVormKongo-krisisElandréGrondbewerkingGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDroogteMaselsMuskeljaatkatSonnestelselVigsSkildklierAlkoholismeNuwe TestamentSlag van Cuito CuanavaleBloemfonteinEkostelselSwartbewussynsbewegingHarry PotterRooibokJode in Suid-AfrikaWaterstofDialoog in fiksieHaelGawes van die Heilige GeesThys die BosveldklongWaarheid-en-versoeningskommissieBysteekKunsmatige algemene intelligensieProvinsies van Suid-AfrikaMieliestronkOnderhandelinge om apartheid te beëindigJuan Antonio VillacañasKoorsSeksuele penetrasieHartversakingLetterkundeGewone breukeDesimale breukeSharpeville-slagtingSkerpioenKaapstadProstaatkankerBestaansboerderyStikstofHemelBesemNederlandOranjerivierKarlien van JaarsveldPad na jou hartInsekKweekhuiseffekBloeddrukGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondKunstenaarHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSkarlakenkoorsKonflik (proses)Sout (chemiese stof)KatoenAnilingusDansSwart nasionalismeOutismeAnneli van RooyenTermietDagga🡆 More