Trevor Leslie Goddard (1 Augustus 1931 – 25 November 2016) was 'n Suid-Afrikaanse toetskrieketspeler en spankaptein.
Hy het van 1955 tot 1970 aan 41 toetse deelgeneem, 2515 lopies aangeteken en 123 paaltjies geneem.
Trevor Goddard | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Volle naam | Trevor Leslie Goddard | |||||
Gebore | Durban, Natal, Suid-Afrika | 1 Augustus 1931|||||
Gesterf | 25 November 2016 (op 85) Fauresmith, | |||||
Kolfstyl | Linkshandig | |||||
Boulstyl | Linkshandige medium | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Nasionale span | Suid-Afrika | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
Natal | ||||||
Noord-Oos Transvaal | ||||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toets | 1ste rang | A-lys | |||
Wedstryde | 41 | 179 | 1 | |||
Lopies aangeteken | 2 516 | 11 279 | 20 | |||
Kolfgemiddeld | 34,46 | 40,57 | 20,00 | |||
100s/50s | 1/18 | 26/54 | –/– | |||
Hoogste telling | 112 | 222 | 20 | |||
Aflewerings geboul | 11 736 | 40 465 | 42 | |||
Paaltjies | 123 | 534 | 0 | |||
Boulgemiddeld | 26,22 | 21,65 | – | |||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | 5 | 24 | – | |||
10 paaltjies in 'n wedstryd | 0 | 1 | – | |||
Beste boulontleding | 6/53 | 6/3 | –/– | |||
Vangskote/Stonkings | 48/– | 175/0 | –/– | |||
Bron: CricketArchive, |
In die seisoen van 1963–1964 was hy die kaptein van die jong Suid-Afrikaanse span wat vir vyf maande na Australië en Nieu-Seeland getoer het. Hy was ook in 1964–1965 kaptein van die span wat teen Engeland in Suid-Afrika gespeel het.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Trevor Goddard, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.