Treurden

Die treurden (Pinus patula) is 'n indringerplant en keëldraende boom wat tot 20 m hoog word.

Dit groei in vogtige grasvelde, woudrande en paddeurgrawings. Die boom is endemies in Meksiko en Sentraal-Amerika. In Suid-Afrika groei dit in die oostelike gedeeltes; vanaf die Oos-Kaap; deur KwaZulu-Natal tot in die Laeveld.

Treurden
Treurden
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Pinales
Familie:
Genus:
Spesie:
P. patula
Binomiale naam
Pinus patula
Schiede ex Schltdl. & Cham.
Treurden
     natuurlike verspreiding

Voorkoms

Die boom is groot met 'n digte, geronde kroon wanneer volwassenheid bereik word. Die bas is grof en donker. Die naaldblare is in groepe van drie en neerhangend. Dit word gekweek vir kommersiële doeleindes in plantasies; die hout word gebruik vir konstruksiehout en papierpulp.

Subspesies

Die spesie het twee subspesies:

  • Pinus patula var. longipedunculata Loock ex Martínez
  • Pinus patula var. patula

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Treurden VoorkomsTreurden SubspesiesTreurden Sien ookTreurden BronneTreurden Eksterne skakelsTreurden

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosbokPubliekWerkersdagBeëdigde verklaringWapen van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieStaatstoelaeRooipandaWoordJodeKaapstadse waterkrisis 2015-2018Suid-Afrikaanse GrensoorlogSonnetWolkKriekLys van bekende Suid-AfrikanersWilna SnymanGlobaliseringLys van Afrikaanse televisiereekseVarkLugbesoedelingNoord-Sotho (taal)Goudkus (streek)Intensiewe vormVenda (taal)TegnologieTropiese sikloonKlem-in-die-kaakChroniese siekteIndustriële Revolusie23 AprilHaasPlaattektoniekAndrew DavisJagluiperdOnse VaderTussenwerpselKoppeltekenSuid-Afrikaanse ReserwebankVierde Industriële RevolusieAfrikaanse taalleerUnited Democratic FrontAppendiksLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBreinTrigeminale neuralgieLys van Afrika-landeKrimpvarkieEuropaKarooLandbouGetalLeeuDepressie (gemoedstoestand)WitbankHolocaustAl-FatihaAfrikaanse WikipediaEkonomiese sektorSkoenlapperCheslin KolbeOopbroninhoudInternetBladwisselendDuitslandDiarreeLeierDesimale breukeAustraliëSuikersiekteNasionaal-SosialismeDuitse maselsGeskiedenis (vakgebied)Desmond TutuRym🡆 More