Trentino-Suid-Tirol

Trentino-Suid-Tirol (Duits: Trentino-Südtirol, Italiaans: Trentino-Alto Adige, Ladinies: Trentin-Südtirol) is 'n outonome gewes in die noorde van Italië wat in die noorde aan Oostenryk en in die noordweste aan Switserland grens.

Trentino-Suid-Tirol
Trentino-Südtirol
(Duits)
Trentino-Alto Adige (Italiaans)
Trentin-Südtirol (Ladinies)
Trentino-Suid-Tirol Trentino-Suid-Tirol
(Vlag van Trentino-Suid-Tirol) (Wapen van Trentino-Suid-Tirol)
Ligging van Trentino-Suid-Tirol in Italië
Ligging van Trentino-Suid-Tirol in Italië
Kaart van Trentino-Suid-Tirol
Kaart van Trentino-Suid-Tirol
Amptelike tale Duits, Ladinies, Italiaans
Hoofstad Trient
Grootste stad Trient
Eerste Minister Ugo Cappellacci
Oppervlakte
 - Totaal
13 606,87 vk km
Bevolking
 - Totaal (2009)
 - Bevolkingsdigtheid
1 028 260
75,6/vk km

Trentino-Suid-Tirol het 1 028 260 inwoners in 2009 gehad en het 'n oppervlakte van 13 606,87 km².

Die hoofstad en grootste stad is Trient en de facto ook Bozen. Die amptelike tale is Duits, Ladinies en Italiaans. Trentino-Suid-Tirol was voor 1918 'n deel van Tirol in Oostenryk-Hongarye en is sedert die oorgawe van Oostenryk 'n outonome gewes van Italië. Trentino-Suid-Tirol bestaan uit die twee outonome provinsies Trentino en Suid-Tirol.

Provins Vlag Wapen Hoofstad Bevolking Oppervlakte Digte
Suid-Tirol Trentino-Suid-Tirol Trentino-Suid-Tirol Bolzano 503 434 7 399,97 68,03
Trentino Trentino-Suid-Tirol Trentino-Suid-Tirol Trient 524 826 6 206,90 84,56
Trentino-Suid-Tirol Trentino-Suid-Tirol Trentino-Suid-Tirol Trient 1 028 260 13 606,87 75,57

Eksterne skakels

    Kimbriese taaleilande


Trentino-Suid-Tirol 

Administratiewe streke van Italië

Abruzze (Abruzzo) • Apulië (Puglia) • Basilicata • Kalabrië (Calabria) • Kampanië (Campania) • Emilia-Romagna • Friuli-Venezia Giulia • Latium (Lazio) • Ligurië (Liguria) • Lombardye (Lombardia) • Marke (Marche) • Molise • Piëmont (Piemonte) • Sardinië (Sardegna) • Sisilië (Sicilia) • Toskane (Toscana)Trentino-Suid-Tirol (Trentino-Alto Adige) • Umbrië (Umbria) • Valle d'Aosta • Veneto

Tags:

DuitsItaliaansItaliëLadiniesOostenrykSwitserland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MusiekSuid-Afrikaanse GrensoorlogDermpoliepEreksieKobus LombardEkonomie van Suid-AfrikaStaalLeah van NiekerkVoortrekkermonumentSirkelWoordeboek van die Afrikaanse TaalKaliforniëHartLieweheersbesieFopnuusDoelwitSeksuele stimulasieHomoniemSkoolLionel PetersonWikipediaVerkleurmannetjieAntisemitismeBernice WestAfkortingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KweekhuiseffekStilleweSoogdierEkonomiese sektorLys van Afrikaanse televisiereekseLys van Afrikaanse rolprenteAfleiding (taalkunde)Heidelberg, GautengDoopISO 3166-2GoogleVlagterminologieMuskeljaatkatMis (weerkunde)AppendiksVeeartsKatoenDeon MeyerNiemetaalVarkNamakwalandKokketielTwaalf Stamme van IsraelVerkleinwoordHamilton WesselsKrapGeografie van Suid-AfrikaPinksterLandbouKaliforniese KanaaleilandeGrondbesoedelingGNU/FDL-lisensieVermontRobert SobukweAlliterasieSeeWinterKoolhidraatHartaanvalKarlien van JaarsveldWiskundeSkisofrenieTweede VryheidsoorlogVaalrivierCheslin KolbeVars waterSias ReineckeDie GelofteJak de PriesterAborsie in Suid-Afrika🡆 More