Vachellia Hebeclada: Plantspesie

Die trassiedoring (Vachellia hebeclada ) is 'n boom wat tot die Fabaceae familie hoort.

Die spesie is inheems aan die Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, die Noord-Kaap, Noordwes en die Vrystaat. Buite Suid-Afrika kom die boom ook in Angola, Botswana, Namibië, Zambië en Zimbabwe voor.

Trassiedoring
Vachellia Hebeclada: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Vachellia
Spesie:
V. hebeclada
Binomiale naam
Vachellia hebeclada
(DC.) Kyal. & Boatwr., (2013)
Sinonieme
  • Acacia hebeclada DC.
  • Mimosa hebeclada (DC.) Poir.

Die spesie het drie subspesies:

  • Vachellia hebeclada subsp. chobiensis (O.B.Mill.) Kyal. & Boatwr.
  • Vachellia hebeclada subsp. hebeclada
  • Vachellia hebeclada subsp. tristis (Schreib.) Kyal. & Boatwr.

Die boom se FSA-nommer is 170. Die boom het ook 'n magdom plaaslike name:

  • Blouhaak
  • Blouhaakdoring
  • Ghabos
  • Kersdoring
  • Muisbos
  • Muisdoringbos
  • Pendoring
  • Sikiboontjie
  • Tarassidoring
  • Teransiebos
  • Volstruisbos

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KameelZack du PlessisBeesvleisChristendomKoekie (rekenaarwetenskap)Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBosvarkSelfstandige naamwoordNasiebouLourensrivierSekondêre sektor van die ekonomieWynand StrydomLabia (geslagsdele)Wayback MachineWalt DisneySamestellingKaapstadse waterkrisis 2015-2018Seksuele penetrasiePrimêre sektor van die ekonomieRepubliek van Zoid AfrikaJudaïsmeOopbroninhoudNuwe TestamentRudi ClaaseNierversakingByeboerderyJansenvilleLErfenisdag (Suid-Afrika)SirkusGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaRuslandBeurtkragLys van nedersettings in Suid-AfrikaPlae van EgipteAlliterasieWolkYstertydperkMeningsverskil oor aardverwarmingWaterkringloopLugbesoedelingLeonardo da VinciAlice MunroBelastingAfrikaansSinoniemJohannesburgGriekse mitologieGevolge van aardverwarming op oseaneOlifantSatellietfotoMantisKnieVingerseksBeaufortskaalTurksvyKwaggaAbstraksie (rekenaarwetenskap)Nadia ValvekensDroogteFranse RewolusieWikipediaDaggaLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierJesus van NasaretOranjerivierKlimaatsverandering in AfrikaBestaansboerderyBloemfonteinNeurenberg-verhoreRekenaarMaatskappyKatoenOogproblemeGoogle Translate🡆 More