Transnistrië

Transnistrië, amptelik die Pridnestrowiese Moldawiese Republiek (Roemeens (Moldawies): Република Молдовеняскэ Нистрянэ, Republica Moldovenească Nistreană; Russies: Приднестровская Молдавская Республика, Pridnestrofskaja Moldafskaja Respoeblika; Oekraïens: Придністровська Молдавська Республіка, Pridnistrofska Moldafska Respoeblika), is volgens internasionale reg 'n deel van Moldowa, maar vorm sedert 1992 'n de facto onafhanklike republiek, wat slegs deur Abchasië, die Republiek Artsach en Suid-Ossetië as 'n onafhanklike staat erken word.

Ná die onafhanklikheid van Moldowa van die Sowjetunie het 'n konflik met die Transnistriese regering ontstaan en die gebied het op 2 September 1990 eensydig sy onafhanklikheid verklaar.

Pridnestrowiese Moldawiese Republiek
Република Молдовеняскэ Нистрянэ
Republica Moldovenească Nistreană (Moldawies)
Приднестрóвская Молдáвская Респýблика
Pridnestrovskaya Moldavskaya Respublika (Russies)
Придністровська Молдавська Республіка
Prydnistrovska Moldavska Respublika (Oekraïens)
Vlag van Transnistrië Wapen van Transnistrië
Vlag Wapen
Volkslied: Мы славим тебя, Приднестровье
(tr.: My slavim tebya, Pridnestrovye)
(Russies vir: "Ons sing die lofsange van Transnistrië")
Ligging van Transnistrië
Hoofstad Tiraspol

46°50′N 29°38′O / 46.833°N 29.633°O / 46.833; 29.633

Grootste stad Tiraspol
Amptelike tale Russiesa, Moldawiesb en Oekraïens
Regering Unitêre semi-presidensiële
grondwetlike republiek
Wadim Krasnoselsky
Aleksandr Rozenberg
Onafhanklikheid
Gedeeltelik erkende staat
• Onafhanklikheid verklaar
• Transnistrië-oorlog
• Erkenningc


2 September 1990
2 Maart21 Julie 1992
3 nie-VN-lede
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
4 163 km2  
1 607 myl2
2,35
Bevolking
 - 2022-skatting
 - 2015-sensus
 - Digtheid
 
505 153 (-)
475 373
73,5 / km2
190,4 / myl2
BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$1 miljard
$3 000

Geldeenheid Roebeld (PRB)
Tydsone
 - Somertyd
OET (UTC+2)
OEST (UTC+3)
Internet-TLD geene
Skakelkode +373f
a. Russies is die belangrikste amptelike taal.
b. Roemeens word in Transnistrië amptelik Moldawies genoem.
c. net deur Abchasië, Suid-Ossetië en die Republiek Artsach erken.
d. Die Moldawiese leu word in die gebiede onder Moldawiese beheer gebruik.
e. .ru en .md word soms gebruik.
f. +373 5 en +373 2.
Transnistrië
Politieke kaart van Transnistrië tussen Moldowa en Oekraïne
Transnistrië
Administratiewe kaart van Transnistrië met opgeëiste gebiede

Sedert 1992 vorm die gebied 'n de facto republiek en word nie van Moldowa gekontroleer nie. Transnistrië is aan die grens tussen Moldowa en die Oekraïne geleë en die hoofstad is Tiraspol. Transnistrië beslaan 'n oppervlakte van 4 163 km² en het 'n bevolking van 505 153 gehad. Op 18 Maart 2014 het Transnistrië ná die voorbeeld van die Krim 'n aansoek om lidmaatskap binne die Russiese Federasie gestel.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AbchasiëDe factoInternasionale regMoldawiesMoldowaOekraïensRepubliekRepubliek ArtsachRoemeensRussiesSowjetunieSuid-Ossetië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Parkinson se siekteNeurenberg-verhoreAntjie SomersMierMaagJudaïsmeLys van Afrikaanse rolprenteDie ontstaan van die dramaDataverwerkingRenaissanceJo BlackLettergreepWebwerfSitrusVingerseksKappie (skryfteken)Aarde se atmosfeerCristiano RonaldoRymGrondwet van Suid-AfrikaDroomAfleiding (taalkunde)Lys van myne in Suid-AfrikaVolhoubaarheidDigvormKwame NkrumahMisdaadromanLeonardo da VinciMondTandbederfOrthopteraYstervarkSamespanningSkaakVerenigde State van AmerikaNatuurrampWet op Bantoe-onderwysOu Apostoliese KerkWetenskaplike klassifikasieHeidelberg, GautengToerismeMenseregtedagGeografie van Suid-AfrikaGenitale vratVersoeningsdagGawes van die Heilige GeesMeningsverskil oor aardverwarmingGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondKletsrymEkologieLys van Afrikaanse digtersEkonomieVerdampingErfenisdag (Suid-Afrika)KostuumsIndustriële RevolusieRumatoïede artritisJan-Willem BreureLys van landeDemi Lee MooreLionel PetersonWetenskapPornografiese akteurLiefdeOogVennootskapJodeWiki CommonsPornografieLys van visseNasiebouRooikatAnale seksWaterbesoedeling🡆 More