Touch Of Class: Suid-Afrikaanse musiekgroep

Touch of Class is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat tans uit Deon van der Merwe en Dusty Dixon bestaan.

Touch of Class
InstrumenteKitaar, stem
Jare aktief1989 - tans
EtiketteColeske Artists
Webwerfcoleskeartists.co.za/touch-of-class/
LedeDeon van der Merwe, Dusty Dixon
Gewese ledeRonell Erasmus, Ruhan du Toit

Die groep is deur Van der Merwe en Ronell Erasmus gestig. Hulle loopbaan het in 1989 begin toe hulle aanvanklik die begeleidingsorkes was vir sangers soos Anneli van Rooyen, Manuel Escorcio en André Schwartz. Hulle eerste album was Ek en my meisie, wat in 1992 goue status en in 1994 platinumstatus behaal het. Nog albums wat goud behaal het, was onder meer Bamboesbos, Stamp daai bene en Moenie worrie nie.

Ruhan du Toit het in 2012 by die groep aangesluit nadat Erasmus besluit het om op 'n sololoopbaan te fokus. Intussen het hy ook besluit om 'n sololoopbaan te volg en Dixon het in 2019 sy pek ingeneem.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Deon van der MerweMusiekgroepSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NoordwesJesus van NasaretSonsteekKoorsAalwynLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandTydOnderhandelinge om apartheid te beëindigPolisieSophie SchollDie GelofteVerkleinwoordNylrivierAfro-AmerikanersWikiMIVSirkusAuschwitz-konsentrasiekampJannie du ToitWaarheid-en-versoeningskommissieOrale seksLewerKoggelmanderSeksuele penetrasieFluoorProteïenNemunasRutenium(III)chloriedGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaWortelBernice WestGoogle TranslateGordelroosVars waterVerfGroot TrekVulvaHartDermpoliepChristendomTweede VryheidsoorlogAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidTaylor SwiftGodCSSKoos BekkerChloorDirekte en Indirekte redeMynbouKongo-krisisAnneli van RooyenYsterPretoriaWaterbesoedelingToekoms van die AardeAfrikaanse Protestantse KerkPinksterEngelsMichael JacksonWayde van NiekerkVerdampingStaatstoelaeMierCleopatra VIIKhoikhoiJaarNasiebouStikstofKoringIronieHoutGeskiedenis van Suid-Afrika🡆 More