Totem

’n Totem (van die woord dodaem in die inheemse Noord-Amerikaanse taal Ojibwe) is ’n gees, heilige voorwerp of simbool wat as embleem dien van ’n groep mense soos ’n familie, clan, lyn of stam.

Totem
’n Totempaal in Ottawa in Ontario, Kanada.

Hoewel die term uit Ojibwe kom, is die geloof in geeste en gode nie beperk tot die inheemse volke van die Amerikas nie; dit is algemeen in verskeie kulture wêreldwyd, soos dié van Afrika, Arabië, Asië, Australië en Europa. Mense in dié beskawings het egter ander name vir hul beskermingsgeeste en praat selde van "totems".

Totempale

Totempale van die Pasifiese Noordweste van Noord-Amerika is enorme heraldiese pale. Dit sluit baie ontwerpe in, soos baarde, voëls, paddas en verskeie bonatuurlike wesens wat as wapens van families of stamhoofde dien. Hulle vertel stories van dié mense en gedenk spesiale geleenthede.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardeInsekInternetLiewe HeksieBoontjieLys van visseMigrasie van voëlsVulkaanKlavierVerkleurmannetjieLetterlike en figuurlike taalgebruikMark (ekonomie)SonkragKatAkroniemNiemetaalAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeRomanMenslike skeletSekondêre sektor van die ekonomieGalblaasVioolWortelWoordPerdSomerWikimedia-stigtingStereotipeGrondbesoedelingAfvalbestuurSwartkwasmuishondErosietipesMaroela MediaWêreldwye webEkonomie van Suid-AfrikaDomineeMieliestronkKaartSlawernyMenslike seksuele gedragCleopatra VIIKaapse VlakteSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeSeevlakstygingKameelperdHigiënePuberteitSeksRooikatLys van kleureFrankrykSendelingposisieD.J. OppermanAsiëMikro-ekonomieRegeringMantisElon MuskLys van bekende Suid-AfrikanersNicole StraussPlae van EgipteNierEmfiseemLettergreepSuikersiekteWorcesterBiodiversiteitMonoloogCovid-19-pandemieIngenieursweseSuiwelprodukLionel MessiSoutsuurDriehoek🡆 More