Tongakatjiepiering

Die Tongakatjiepiering of wilde-appel (Gardenia cornuta Hemsl.) is inheems aan Suid-Afrika.

Dit kom in die provinsies KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Gauteng en Limpopo voor en ook in Eswatini en die suide van Mosambiek. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys.

Tongakatjiepiering
Tongakatjiepiering
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. cornuta
Binomiale naam
Gardenia cornuta
Hemsl., (1906)
Sinonieme
  • Gardenia plantii Rollison

Identifikasie

Die plant is 'n geoksiel (ondergrondse boom).

Dit is 'n struikie of baie vertakte boom wat 3 tot 5 m hoog kan word. Sy takkies kan dik dorings dra. Die stam is witgrys van kleur en het 'n gladde bas. Die blare is ook glad en staan in groepies van drie saam. Hulle is 2-3 cm lank en glimmend groen van kleur. Die blomme is skouspelagtig. Hulle is wit, maar word later geel en het 'n aangename soet geur. Tussen Februarie en Augustus is daar talle goue peervormige vrugte wat 4-5 x 3-3,5 cm groot word. Apies en njala vreet die vrugte en help die saadjies versprei.

Die boom se FSA-nommer is 690.1

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Maatskaplike verantwoordelikheidEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaDolfynAndrew DavisMaanZoeloeNommertekenKarooMurunwa MakwarelaVerkragtingMondJohan BadenhorstTussenwerpselAfkortingBerghaanRassismeLeeuKontinentHondPablo PicassoTuisbladWikiGeletterdheidJan van RiebeeckAarde se atmosfeerArmoedePeriodieke tabelMenstruasieEnsiklopedieGesondheidKinkhoesAdolessensieDramaDroogteLien se lankstaanskoeneDesmond TutuChatGPTWinterMadison IvyTurkyeSoweto-opstandSuid-Afrikaanse InkomstediensBesnydenisVrouFamilie (verwantskap)Jode in Suid-AfrikaMiskruierKinderregteFibonacci-reeksHoofletterDepressie (gemoedstoestand)Volhoubare ontwikkelingSuiwelprodukStedelike hitte-eilandJoodse kalenderWinnie Madikizela-MandelaOrtopedieFinale OplossingMensStaalSuid-Afrikaanse ReserwebankNederlandGeweldRooilipslangKlimaatPinksterSwartkwasmuishondKasteel die Goeie HoopVerkoueBeëdigde verklaringTemperatuurRenteVulkanismeSon🡆 More