Tong

Die tong is 'n gespierde hidrostatiese orgaan op die vloer van die mond van die meeste gewerwelde diere wat kos manipuleer vir mastikasie (kou van kos met tande).

Dit is die primêre orgaan vir smaak (die proe), omrede die boonste oppervlak van die tong bedek is met honderde smaakpapille.

Tong
Die tong is 'n gespierde hidrostaat

Die tong is uiters sensitief, is ryklik van bloedvate en senuwees voorsien, en word gedurig deur speeksel klam gehou. In die mens besit die tong 'n sekondêre funksie van fonetiese artikulasie. Die tong dien ook as 'n natuurlike middel vir die skoonmaak van 'n mens se tande. Die vermoë om verskillende smake te onderskei is nie in verskillende dele van die tong gelokaliseer, soos algemeen geglo word nie.

Funksies

Die tong het drie belangrike funksies.

  • In die eerste plek is dit 'n smaakorgaan
Tong 
Spraak: tong posisie vir klinkervorming

Stel jou in staat om die kos te kan proe

  • Tweedens speel dit 'n belangrike rol in die kouproses:
    • Stoot kos tussen die tande tydens die
    • Meng voedsel met die speeksel
    • Rol voedsel in 'n bolletjie om te sluk
    • Help om voedsel af te sluk
  • 'n Derde uiters belangrike funksie het met die spraakproses te doen.

Tongoppervlak

'n Gesonde persoon se tongoppervlak is fluweelagtig en het 'n donkerpienk kleur. Maagaandoenings, keelontstekings, koors of enige ander toestand wat vermindering van eetlus tot gevolg het, laat 'n wit laag op die tong ontstaan. In die geval van skarlakenkoors is die tongoppervlak grof en helderrooi.

Dus ondersoek die dokter nie net jou mangels en keel wanneer jy opdrag kry om jou tong uit te steek nie.

Sien ook

Bronnelys

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Tong FunksiesTong oppervlakTong Sien ookTong BronnelysTong Eksterne skakelsTongGewerweldesOrgaanSmaak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KuberkrakerAgtervoegselSekondêre sektor van die ekonomieVoegwoordAfro-AmerikanersMantisOrgasmeKindermishandelingGenitale vratAppelByvoeglike naamwoordKunsMetafoorMeervoudGloeilampSwart menseHolocaustAardverwarmingKommunikasiePerdLieweheersbesieAardeDesimale breukeWoordeboek van die Afrikaanse TaalSwartbewussynsbewegingPaddaEmfiseemRieldansTermietGalblaasHeks van HexrivierRassismeHemelvaartWiskundeBruto binnelandse produkAkuutDataverwerkingBybelAnneli van RooyenKookpuntVierkantswortelCheslin KolbeMuskeljaatkatMiddelmisbruikOogRooibokDialoog in fiksieSuid-Afrikaanse GrensoorlogNatuurbewaringLetterkundeEufemismeSitrusKlavierMaanIndustriële RevolusieAfkortingNagmaalNelson MandelaTelefoonHibernasieDieremishandelingSuiwelprodukHamburgerPoesSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureDeelwoordIntensiewe vormDrakensbergeMisdaadAfrikaansSpierJazzLarry PageEeu22 AprilJanie du Plessis🡆 More