Tommy Malone: Ultra maraton atleet

Tommy Malone ( – 25 April 2019) was 'n ultra maraton atleet wat die Comrades-maraton gewen het in 1966.

Hy sal egter onthou word vir tweede plek in die 1967 Comrades, nadat hy voor die wenstreep kramp, struikel en Manie Kuhn genoeg tyd gee om die wenstreep voor hom oor te steek. Malone se tyd was 5:54:11, sy persoonlike beste tyd vir die Comrades. Hy het twee goue en agt silwer medaljes gewen in die Comrades. Hy het eers vir Germiston Callies Harriers en daarna vir Boksburg Athletic Club gehardloop.

Bron

Tags:

Comrades-maraton

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wet op Bantoe-onderwysEugenetikaGesondheidVrouVerenigde State van AmerikaHipoteseKarooMetafoorEskomGetalLien se lankstaanskoeneTussenwerpselWiskundige terminologieEmosieJan-Willem BreureWiskundeApartheidWaterIslamitiese StaatLMisdaadromanHeidelberg, GautengPoësieYsterWaterkringloopEkostelselVaginaBelastingPenisAfkortingCleopatra VIIAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMagneetHoofkarakterBruto binnelandse produkByNG gemeente JansenvilleHerfsPersSoweto-opstandSosiale ordeMenstruasieBrandmondsindroomEkonomieFanie ViljoenWekkerHaasKNedersettingPesachStellenboschSkuinsstreepN.P. van Wyk LouwKlimaatSlag van Cuito CuanavaleFrederik Willem de KlerkWerkersdagVerkleinwoordEufemismeKonsentrasiekampFrankrykOranjerivierHannes van WykKartografieMisdaadPaarl GimnasiumHibernasieLenteWolkMenslike skeletGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondEngelsNasionale VrouedagSwawelVerdampingBewussyn🡆 More