Toetmoses I: Antieke Egiptiese farao

Toetmoses I (ook bekend as Thutmose of Tethmosis) was die derde farao van die 18de Dinastie van Antieke Egipte.

Hy was die bekendste onder sy geboortenaam, Toetmoses, wat beteken "gebore uit Thoth", maar hy is dikwels ook op sy troonnaam genoem: Aächeperkare, "groot is die siel van Ra".

Toetmoses I
Ook Thutmose, Tethmosis
’n Standbeeld uit die vroeë 18de Dinastie, moontlik van Toetmoses I (Britse Museum).
’n Standbeeld uit die vroeë 18de Dinastie, moontlik van Toetmoses I (Britse Museum).
Farao van die 18de Dinastie
Periode Omstreeks 1504-1492 v.C.
Voorganger Amenhotep I
Opvolger Toetmoses II
Vader Onseker
Toetmoses I in Egiptiese hiërogliewe
Serech of Horusnaam
G5
E1
D44
U6C10
Toetmoses I: Antieke Egiptiese farao
Nebty-naam
G16
N28
D36
G17
n
F20
r
t
I13O29
F9 F9
Goue Horus-naam
G8
nfrM4M4M4sS34F34
THREE
Praenomen of troonnaam
M23
t
L2
t
Toetmoses I: Antieke Egiptiese farao
raaA
xpr
D28
Toetmoses I: Antieke Egiptiese farao
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
Toetmoses I: Antieke Egiptiese farao
G26mss
Toetmoses I: Antieke Egiptiese farao
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Lewe en bewind

Toetmoses I: Antieke Egiptiese farao 
Die Stele van Toetmoses I (Egiptiese Museum, Kaïro).

Toetmoses I was die opvolger van Amenhotep I, maar nie sy seun nie. Hy het die troon gekry deur te trou met die suster van die vorige farao, ’n dogter van Ahmoses.

Die koning het ’n paar militêre ekspedisies onderneem, onder meer teen Nubië nadat dié streek teen sy gesag in opstand gekom het. Hy het die opstand onderdruk en daarna die verdedigingswerk voltooi wat onder Senoesret III begin is. In sy tweede jaar het hy ’n stele laat oprig by Tombos, waar hy forte laat bou het.

Nog ’n groot ekspedisie was na die uiteindes van sy ryk, waar hy onder meer die Eufraat oorgesteek het. Hy het ook ’n klein ekspedisie na Sirië gelei. In sy vierde jaar was daar weer ’n opstand in Nubië, wat hy weer onderduk het.

Toetmoses het baie bouwerk aangepak tydens sy bewind. Hy is die eerste koning wat vir seker in die Vallei van die Konings begrawe is. Van sy bouprojekte was die tempelkompleks by Karnak, waar hy die tempel van Amoen, ’n muur voor die sentrale heiligdom en mure om die tempelkompleks laat bou het, asook ’n dodetempel in Thebe.

Eksterne skakels

Tags:

18de DinastieAntieke EgipteFaraoRaThoth

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RookgewoonteAfrikaanse taalleerSatellietfotoInflasieInfeksieKongo-krisisNasionale VrouedagWhatsAppReg tot ‘n gesonde omgewingIntensiewe vormMetafoorSoortnaamSaartjie BaartmanAnglisismeKaapstadse waterkrisis 2015-2018KaartHefboomSpringbokkeMigrasie van diereMieliestronkKonsentrasiekampElon MuskHeupBeurtkragWiskundeBoomslangWet op Bantoe-onderwysGlobaliseringSwartCarles PuigdemontCalviniaEreksieSeptimius AwardsEugenetikaPlantluisOrgasmeMensSkildklierEnsiklopedieOmtrek, oppervlakte en volumeBTWLeonardo da VinciVergelykings (taalkunde)MalariaByvoeglike naamwoordGalblaasLeierAbsolute monargieWaterbesparing in Suid-AfrikaAustraliëKoolhidraatWaterGemeenskapVarkgriepDeelwoordJode in Suid-AfrikaGroot TrekHeks van HexrivierYsterFrankrykEngelandKasterolieWerkloosheidMosambiekVlag van Suid-AfrikaSwart nasionalismeOorstromingWet op BevolkingsregistrasieVerkragtingAfro-AmerikanersDikdermEkonomieMotorvoertuigKarakterisering🡆 More