Toengoesiese Tale

Die Toengoesiese tale of Mantsjoe-Toengoesies is 'n taalfamilie wat uit 11 tale bestaan en deur 750 000 mense in Siberië en Mantsjoerye gepraat word.

Dié taalfamilie bestaan uit twee groepe, naamlik die Noord-Toengoesiese en die Suid-Toengoesiese tale. Soms word die Toengoesiese tale ook in drie takke verdeel: Sentraal-Toengoesies, Mantsjoe-Jurgies en Nord-Toengoesies.

Toengoesiese tale
Mantsjoe-Toengoesies
Geografiese
verspreiding:
Siberië, Mantsjoerye
Genetiese
klassifikasie
:
Altaïes (omstrede)
 Toengoesiese tale
Onderafdelings:
Noord-Toengoesiese tale
Suid-Toengoesiese tale
Toengoesiese Tale

Verspreiding van Toengoesiese tale

Toengoesiese Tale
Gedenkplaat in die Verbode Stad in Beijing, Volksrepubliek China, in beide Chinees (links, qián qīng mén) en Mantsjoe (regs, kiyan cing men)

Die grootste tale (volgens moedertaalsprekers) is: Xibe (30 000), Ewenkies (15 800) en Ewenies (5 660). Die Toengoesiese tale in Rusland word met die Cyrilliese alfabet geskryf, terwyl die Toengoesiese tale in die Volksrepubliek China veral met die Mongoolse skrif of soms met Chinese karakters geskryf word. Mantsjoe vorm as voormalige amptelike taal van die Qing-dinastie die histories belangrikste taal van die Toengoesiese tale, maar is nou ernstig bedreig. Die meeste Mantsjoes praat intussen Mandaryns.

Sommige taalkundiges groepeer die Toengoesiese tale saam met die Mongoolse en die Turkse tale, soms nog met die Japannese tale, Koreaans en Ainoe, by die Altaïese tale, hoewel dit algemeen betwis word.

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels

Tags:

MantsjoeryeSiberiëTaalTaalfamilie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Plae van EgipteAppel (sanger)DoopDemi Lee MooreKaapstadDirekte en Indirekte redeNazi-DuitslandSkuinsstreepPersentasieSimboolSkooluniformOlimpiese SpeleKwame NkrumahWieg van die MensdomWitrenosterVoortrekkersAkuutNatuurrampLys van Afrikaanse digtersVryheidsmanifesThys die BosveldklongGeskiedenis van AfrikaansWikiquoteArmoedeOnderwysKookpuntViëtnamoorlogLys van Suider-Afrikaanse soogdiereOrthopteraLys van Afrikaanse skrywersRenaissanceVaginaVliegtuigTweede Nuwe JaarKriekVersamelnaamPinksterBesoedelingManie LibbokDaggaKoolstofdioksiedReënspinnekopNasiebouSosiale ordeSeksismeEtniese groepBloeddrukLandbouHoofpynKoolhidraatKlimaatWaterbesparing in Suid-AfrikaSuiwelprodukSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Ou Apostoliese KerkChristendomBrongitisMIVPretoriaAngssteuringSamespanningBorskankerSeksBevolkingVoorsetselMierLieweheersbesieLiesbreukJeugdagGreen PornoLeonardo da VinciNederlandsInsekNederlandNatuurbewaring🡆 More