Seun Van Dionusos Toas

Toas (Grieks: Θόας, die Vinnige), die seun van Dionusos en Ariadne, was 'n koning van Lemnos in die Griekse mitologie .

Hy was die vader van Hupsipule en die broer van Stafulos, Enopion en Peparetos.

Seun Van Dionusos Toas
Hupsipule red Toas (seun van Dionusos)

Toas was 'n generaal van Radamantos. Vir sy getroue dienste het Radamantos die eiland Lemnos aan hom geskenk. Toas is die stigter van die stad Lemnos (Murina), en ook die eerste koning van die eiland. Sy vrou se naam was Murina, en hy is die vader van Hupsipule. Toe die vroue van Lemnos al die mans op die eiland doodmaak, het Hupsipule haar vader gespaar. Volgens die legende het sy hom weggesteek, maar die vroue van Lemnos het hom gevind en doodgemaak. As straf het hulle Hupsipule aan Lukurgos verkoop. Nog 'n weergawe van die legende lui dat Hupsipule haar vader in 'n boks weggesteek het wat sy toe in die see gegooi het. Die vissers van die eiland Enoe het hom gered en na hulle eiland gebring. Daar het hy met die nimf Enoe getrou en die vader van Sikinos geword. 'n Derde weergawe van die legende berig dat hy by Chios, die eiland van sy broer, Enopion, uitgekom het en toe oor daardie eiland geregeer het.

Van sy vader Dionusus, het hy 'n heilige kleed en twee silwerbekers ontvang. Hy het hulle aan sy dogter nagelaat.

Bronne

  • Biblioteek van Apollodorus, 1, 114 - 115; 3, 65; 4, 9.
  • Apollonios van Rhodes, Argonautica, 1, 609; 1, 708 - 717; 1, 774; 4, 421.
  • Diodorus, Bibliotheca historica, 5, 79, 2.
  • Herodotus, Geskiedenis, 6, 138.
  • Homer, Ilias, 14, 222.
  • Hyginus Mythographus, Fabulae, 15; 74; 254.
  • Quintus van Smirna, die post-homerica, 4, 365.
  • Ovidius, Heroides, 103; 129; 151.
  • Ovidius, Metamorphoses, 13, 399.
  • Publius Papinius Statius, Thebaid, 5, 39; 5, 265; 5; 486.

Tags:

DionusosGriekse mitologieHupsipuleLemnos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TamatieSpysverteringstelselLys van ingelyfde NG gemeentesMonopolieCyril RamaphosaRuslandTobie CronjéHoenderrasseAnglo-BoereoorlogSeksuele penetrasieVolstruisWoordeskatuitbreidingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLieweheersbesieSuid-AfrikaVergelykings (taalkunde)Green PornoJodeSomerBoet TroskieSteve HofmeyrWoordeboekVisNasionalismeRobbeneilandGedigInternetVerdampingSimboolDataverwerkingRefentse MorakePolisieSarah Rose KarrPlastiekJeugdagEierleierBipolêre gemoedsteuringSeksueel oordraagbare infeksieKolorektale kankerOrale seksSeekatVingerseksLys van Islamitiese feeste en herdenkingsLys van Kaapstad se voorstedeMondSkisofrenieKuberkrakerSoweto-opstandIetermagoVeelrassige pornografieNarsismeSan FranciscoSeksposisieKaapstadPornografiese subgenresLabia (geslagsdele)Geskiedenis van die AardeDistrik SesAntoniemSleutel (musiek)FransPoësiePoesAardkorsRobert SobukweJapanGrieksKunsmatige intelligensieNasionale VrouedagTjelloBeurtkragPampoentjiesBysteekFotoKanada🡆 More