Tjol Lategan

Marthinus Theunis Tjol Lategan (29 September 1925 – 8 Maart 2015) was 'n Suid-Afrikaanse Springbokrugbyspeler.

Saam met Ryk van Schoor het hy een van die groot senterpare in na-oorlogse rugby geword. Lategan het klubrugby vir Universiteit Stellenbosch en provinsiale rugby vir die Westelike Provinsie en Boland gespeel.

Tjol Lategan Rugbyportaal
Volle naam Marthinus Theunis Lategan
Geboortedatum 29 September 1925
Geboorteplek Stellenbosch, Suid-Afrika
Sterftedatum 8 Maart 2015
Lengte 1.71 m
Massa 77 kg
Skool Paul Roos Gimnasium
Universiteit Universiteit Stellenbosch
Beroep Rekenmeester
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Senter
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1947–1953
1953–1954
WP
Boland
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1949–1953 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 11 (9)

Springbokkleure

Hy is tussen 1949 en 1953 elf keer vir Suid-Afrika gekies, aanvanklik teen die 1949 inkomende Nieu-Seelandse toerspan. Hy is hierna vir die Springboktoer na Groot-Brittanje, Ierland en Frankryk in 1951-1952 gekies. Die toerspan word beskou as een van dié grootste Suid-Afrikaanse spanne; hulle wen 30 van hul 31 wedstryde oorsee, insluitend al vyf toetse.

Tags:

1925201529 September8 MaartBolandSpringbokkeWestelike Provinsie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SlawernyLyfstraf in skoleVerdampingWikimedia-stigtingGeelhoutStollingsgesteenteIngrid JonkerFisiese oefeningJan de WetChemiese elementTrekarbeidPlastiekFort BeaufortDie GelofteSkerpioenRooms-Katolieke KerkLeierWeer (meteorologie)WinterVerkoueAardbewingVoorhuidNasionale PartyWeefselBreedtegraadVryheidsdagBynierLys van Afrikaanse rolprenteSout (chemiese stof)KewerMenslike-ontwikkelingsindeksBloedsomloopstelselLaeveldLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Groot GatJan van RiebeeckKompasJapanneesLys van landeSpaansNarsismeSuid-Afrikaanse GrensoorlogAfkappingstekenGodsdiensWêreld- Ekonomiese ForumGautengWes-KaapAanval op Pearl HarborMartin Luther King jr.GenadedoodSendelingposisieVulvaWaterMerinoSamestellingSwangerskapVlag van Suid-AfrikaAnglisismeLidwoordKondensasieJames FrechevilleAborsieFransSeksualiteitBukkakeHemelvaartsdagFinale OplossingFacebookUnited Democratic FrontStaalDoodstrafVingerseksVeselTelwoordViëtnamoorlogMier🡆 More