Tirol

Tirool (soms Tirol) is 'n deelstaat van die Republiek Oostenryk.

Tirool
Tirol (de)
Landsvlag Landswapen
Tirol Tirol
(Besonderhede) (Besonderhede)
Basiese gegewens
Ampstaal: Duits
Hoofstad: Innsbruck
Stigting: 1919
Oppervlakte: 12 648,37 km²
(5de af 9)
(31 Desember 2019)
Bevolking: 771 304
(5de af 9)
(1 Januarie 2023)
Bevolkingsdigtheid: 61 inwoners / km²
(9de af 9)
Bruto binnelandse produk
 - Totaal (2018)
 - % per inwoner
34,67 miljard €
46 100 €
Werkloosheidsyfer: 3,6%
(Augustus 2022)
Buitelanders: 16,4%
(1 Januarie 2020)
Volkslied (Landeshymne): Zu Mantua in Banden
ISO 3166-2: AT-7
Amptelike webwerf: tirol.gv.at
Politiek
Eerste minister: Anton Mattle (ÖVP)
Regerende partye: ÖVP en SPÖ
Setels in die parlement (Landtag) (36 setels)
2022 (2018)
ÖVP: 14 (17)
SPÖ: 7 (6)
FPÖ: 7 (5)
Die Grünen – Die grüne Alternative: 3 (4)
FRITZ: 3 (2)
NEOS: 2 (2)
Laaste verkiesing: 25 September 2022
Volgende verkiesing: 2027
Parlementêre verteenwoordiging
Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): 5 af 60
Kaart
Tirol

Innsbruck is die hoofstad en met 'n bevolking van 131 358 (2023) die grootste stad van Tirool. Die deelstaat Tirool bestaan uit die twee afsonderlike dele Noord-Tirool en Oos-Tirool. Suid-Tirool en Trentino moes ná die Eerste Wêreldoorlog in 1918 aan Italië afgestaan word en vorm, nadat die Republiek Oostenryk dekades lank as beskermende buitelandse moontlikheid daarop aangedring het dat die kulturele en taalregte van Duitssprekende Suid-Tirolers in formele Italiaanse wetgewing verskans moet word, tans die outonome gebied Trentino-Suid-Tirool. Die Oostenrykse deelstaat Tirool en die Italiaanse outonome gebied Trentino-Suid-Tirool vorm nou die Europese streek Tirool vir die doel van samewerking.

Geschiedenis

Tirol 
Die historiese gebied van Tirool voor 1918, nou identies aan die Europese streek Tirool
Tirol 
Topografiese kaart van Tirool

Tirool beslaan 'n oppervlakte van 12 648,37 km² en het 'n bevolking van 771 304 in 2023 gehad. Tirool is in 1919 ná die ontbinding van Oostenryk-Hongarye gestig en is in die suidweste van Oostenryk geleë. Dit grens aan die deelstate Vorarlberg in die weste, Salzburg in die ooste en Karintië in die suidooste. In die noorde grens dit aan Duitsland (Beiere), in die suidweste aan Switserland en in die suide aan Italië (Suid-Tirool).

Administratiewe distrikte

  • Noord-Tirool
    • Imst
    • Innsbruck Stadt
    • Innsbruck Land
    • Kitzbühel
    • Kufstein
    • Landeck
    • Reutte
    • Schwaz
  • Oos-Tirool
    • Lienz

Stede

Stad Bevolking (2023)
1. Innsbruck 131 358
2. Kufstein 19 930
3. Telfs 16 271
4. Hall in Tirol 14 418
5. Schwaz 14 211
6. Wörgl 14 403
7. Lienz 11 990
8. Imst 11 135
9. Sankt Johann in Tirol 9 885
10. Rum 9 381
11. Kitzbühel 8 289
12. Zirl 8 224
13. Wattens 8 173
14. Landeck 7 579
15. Jenbach 7 492

Verwysings

Eksterne skakels

Deelstate van Oostenryk Tirol 

Tirol  Burgenland | Tirol  Karintië | Tirol  Neder-Oostenryk | Tirol  Opper-Oostenryk | Tirol  Salzburg | Tirol  Stiermarke | Tirol  Tirol | Tirol  Vorarlberg | Tirol  Wene

Tags:

Tirol GeschiedenisTirol Administratiewe distrikteTirol StedeTirol VerwysingsTirol Eksterne skakelsTirolDeelstate van OostenrykDuitsEerste WêreldoorlogHoofstadInnsbruckItaliëOostenrykSuid-TirolTrentinoTrentino-Suid-Tirol

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNeurenberg-verhoreMonopolieSlawernyRieldansAtoomYsterBywoordYstervarkVennootskapBevolkingKunsmatige algemene intelligensieSwart nasionalismeOogproblemeLys van Griekse mitologiese figureRefentse MorakeBrandmondsindroomDataverwerkingNieuwoudtvilleAvbobPaddaKongo-krisisLangste woordGlasSkildklierGewone breukeN.P. van Wyk LouwDaggaVloeistofMusiekNoord-KaapKindersiektesIndiëFiela se kindNamibiëCheslin KolbeLys van Afrikaanse televisiereekseEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBysteekHolocaustVratDierChemiese elementAkroniemKunsGasTsoenamiDokterNasionalismeVaginale kankerDeelstate van die Verenigde State van AmerikaPropagandaVlag van Suid-AfrikaMark (ekonomie)AntisemitismeHerfsGrondbewerkingSwartbewussynsbewegingOnderhoudChristendomOranje-VrystaatMiddelmisbruikDuitse maselsSamespanningTekstielSwart menseDroomTegnologieIndustriële RevolusieKontinentWerkwoordBTWWet op NaturellengrondStaatstoelae🡆 More