Tinus De Jongh

Martinus Johannes de Jongh, meer bekend as Tinus (31 Januarie 1885, Amsterdam – 17 Julie 1942, Bloemfontein) was 'n bekende Suid-Afrikaanse skilder.

Tinus de Jongh
Gebore
Martinus Johannes de Jongh

31 Januarie 1885
Sterf17 Julie 1942
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepSkilder
Bekend virSkilderye
Tinus De Jongh
Boerdery tussen bome, deur Tinus de Jong.

Hy was eers verbied deur sy ouers om te skilder, maar hy het homself leer skilder en begin sy loopbaan as versierder in Nederland. Daarna het hy die beroep voltyds beoefen. Sy eerste sukses was toe die Stedelijk Museum in Amsterdam een van sy eerste skilderye gekoop het. Hy arriveer in 1921 in Suid-Afrika en vestig hom in Kaapstad. Sy eerste skilderye hier was sober, getipeer deur sy skildery Still lewe met voëls en haas. Die lig en landskappe van Suid-Afrika vang sy oog en hy verander sy styl. Hy skilder later met 'n paletmes. Louis Woolf het as sy agent opgetree en honderde van sy skilderye verkoop.

Hy sterf op 17 Julie 1942 aan longkanker. Sy seun Gabriel de Jongh was ook 'n bekende landskapskilder.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

17 Julie1885194231 JanuarieAmsterdamBloemfontein

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeelslangLily CarterAsiëEmfiseemDassievoëlAfrikaanse WikipediaAnneli van RooyenBorskankerLabia (geslagsdele)KatSeksuele penetrasieWallisEuropaSinoniemDroogteCleopatra VIIGroot Trek21 v.C.SeksChristendomChristo WieseAKrieketTandbederfLys van bekende Suid-AfrikanersVolumeWitbloedselKleinkolmuskeljaatkatBeesPublieke domeinOsoonlaagVoortrekkermonumentTrappe van vergelykingMondBiljoenKoorsCSSSlukdermISBNFritz HaberOrtopedieNetaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweXhosaNierversakingGewone luislangEerste WêreldoorlogJavaScriptRynhesseSarah Rose KarrAustraliëOnderwys (geskiedenis)Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalLys van lande volgens bevolkingHomofoonHeilige SaterdagKunsmatige intelligensieNamakwalandJerusalemMoslemVoedingEPaasfeesVerenigde KoninkrykDramaYstervarkMarga van RooyGoudErnst Otto FischerDiarreeAllergie🡆 More