Tigranes Die Grote

Tigranes die Grote (140 v.C.

– 55 v.C.) was 'n Armeense militêre en politieke leier en een van die mees invloedrykste figure in die klassieke geskiedenis.

Tigranes die Grote
Koning van Armenië
Tigranes Die Grote
Periode 95 - 55 v.C.
Voorganger Tigranes I
Opvolger Artavasdes II
Huis Artaxiad-dinastie
Gade Cleopatra van Pontus
Kinders Zariadres, Artavasdes II, Tigranes en twee dogters
Vader Artavasdes I of Tigranes I
Godsdiens Armeense paganisme

Onder sy regering word die land, vir 'n kort tydperk, die sterkste staat oos van die uitbreidende Romeinse Republiek. Tigranes is in ongeveer 140 v.C. gebore en was die seun of neef van of Artavasdes I of van Tigranes I. Tigranes die Grote stam uit die Huis van Artaxiade. Hy was getroud met Cleopatra, die dogter van Mithridates VI van Pontus.

Verwysings

Tags:

Armenië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HorlosieGasNazi-DuitslandKonsentrasiekampOmtrek, oppervlakte en volumeGevolge van aardverwarming op oseaneOrtopedieEerste WêreldoorlogVigsPretoriaSamestellende afleidingWisselkoersPerdKaapse VlakteOlimpiese SomerspeleBTWZack du PlessisSekondêre sektor van die ekonomieSteenkoolSpreeuVermenigvuldigingEk is 'n Afrikaan (toespraak)HartArmoedeKnieSeksuele opwekkingWikimedia-stigtingLetterlike en figuurlike taalgebruikLys van Griekse mitologiese figureGestremdheidSkaapMosambiekUnited Democratic FrontWater (molekuul)WiskundeNag van die lang messeLidwoordPrimêre sektor van die ekonomieNatuurlike hulpbronHerpes simplexDistrik SesKaliumBy7de LaanSelMuishondSpringbokkeSatellietMenseregtedagHoofpynPerdebyeNasionale PartyEkonomieHigiëneGordelroosSaartjie BaartmanRefentse MorakeRegeringDriedimensioneelNierGeskiedenis van Suid-AfrikaMasturbasieRob HersovKommunismeKlereRenaissanceMeeueImmunologieMenseregteFabelSimboolOnse VaderWaterbesoedelingMosambiekkanaalMieliestronkPornhubAfrikaanse Wikipedia🡆 More