Tierkardinaal

Die Tierkardinaal (Cheilodipterus macrodon) is 'n vis wat voorkom in die Indo-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Tiger cardinal.

Tierkardinaal
Tierkardinaal
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Subfamilie:
Pseudaminae
Genus:
Cheilodipterus

(Lacépède, 1801)
Spesie:
C. macrodon
Binomiale naam
Cheilodipterus macrodon
(Lacépède, 1802)
Sinonieme
  • Apogon macrodon (Lacépède, 1802)
  • Centropomus macrodon (Lacépède, 1802)
  • Cheilodipterus heptazona (Bleeker, 1849)
  • Cheilodipterus lineatus (Lacépède, 1801)
  • Chelidopterus macrodon (Lacépède, 1802)
  • Cheliodipterus macrodon (Lacépède, 1802)
  • Paramia octolineata (Bleeker, 1872)

Voorkoms

Die volwasse vis het 7–10 donker strepe oor die sye en die rante van die stertvin is ook donker. Daar is ook twee dorsale vinne teenwoordig. Die onvolwasse vissies het 2–6 strepe en 'n donker kol op die stertvin se basis. Soos die onvolwassenes groei word die kol groter totdat dit 'n band om die stertbasis vorm. Die vis word tot 25 25 lank.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe in water wat 3 – 30 m diep is. Die vis het groot tande, sy naam macrodon beteken "groot tande".

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Tierkardinaal VoorkomsTierkardinaal HabitatTierkardinaal Sien ookTierkardinaal BronTierkardinaal VerwysingsTierkardinaal Eksterne skakelTierkardinaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeesSwangerskapDistrik SesGriepAfvalbestuurHartversakingKonsonantBlourokkeSeevlakMotreënHibernasieKookpuntJavaScriptVerenigde KoninkrykHormoonsiekteMaagsweerVryheidsdagSlag van Cuito CuanavaleKoppeltekenHulpwerkwoordGeskiedenis van die Boererepublieke16 AprilSwart menseBakterieLys van Afrikaanse skrywersMenstruasieBritse en Amerikaanse maateenhedeLeeuPretoriaAfleiding (taalkunde)LeierNagapieAtoomSpelerposisies in rugbyFraktuurWes-KaapPlaattektoniekPornografieKunsVlinderPinksterMiddeleeueAnilingusPolisieVrymesselarySirkelBeesagtigesBruto binnelandse produkGroepsdrukNetbalTweede WêreldoorlogSeksuele penetrasieKwikFibonacciSintetiese veselsJan van RiebeeckEngelandFrederik Willem de KlerkGroepsgebiedewetAkkedisNelson MandelaNapoleon BonaparteDolfynSportLetterkundeOrale seksOmgewingsgesondheidVeeAarverkalkingAdolessensieSharpeville-slagtingVoegwoordReënWet op Bantoe-onderwysVerkragtingSeksueel oordraagbare infeksie🡆 More