Tibullus

Albius Tibullus (ook net as Tibullus bekend; c.

Sy eerste en tweede boek met gedigte het bewaar gebly; baie ander tekste wat aan hom toegedig word, is van twyfelagtige oorsprong.

Tibullus
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Tibullus by Delia (Lawrence Alma-Tadema).

Geboorte c. 55 v.C.
Sterfte c. 19 v.C.
Beroep Skrywer
Digter

Min is oor Tibullus se lewe bekend. Daar is net ’n paar verwysings na hom deur latere skrywers en ’n kort Lewe, wat dalk nie deur hom geskryf is nie. Sy geboorteplek is nie bekend nie en daar is twyfel oor sy geboortenaam. Hy het waarskynlik die status van ’n Romeinse ridder gehad (soos uit Lewe blyk), en ’n aansienlike fortuin geërf. Nes Vergilius, Horatius en Propertius, lyk dit of hy die grootste deel daarvan verloor het in 41 v.C. in die beslaglegging van Markus Antonius en Octavianus.

Die geleerde Francis Cairns beskou Tibullus as "’n goeie digter, maar nie ’n wonderlike een nie"; Dorothea Wender dink ook hy is ’n minder belangrike digter, maar sê daar is "grasie en afwerking en simmetrie" in sy werk.

Tibullus skryf onder andere oor sy eerste liefde, wat hy Delia noem maar dalk nie haar regte naam was nie.

Verwysings

Tags:

DigterLatyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MuishondKaren MeiringVerfEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSkaakBaarmoederMenstruasieGeelsugSuikersiekteSelAkwariumChloorLys van Suid-Afrikaanse skrywersWikimedia-stigtingSikloonKoolhidraatSkaapBeurtkragCovid-19-pandemieKaliforniese KanaaleilandeGeslagsregister vanaf Adam tot JesusLys van Afrikaanse rolprenteDigvormInsekAfrikaansMosesAnneli van RooyenPeach van PletzenJanie du PlessisGeskiedenis van AfrikaansToestand van materieSendelingposisieEnsiklopedieKaapstadse waterkrisis 2015-2018Lys van Kaapstad se voorstedeVersamelnaamVerkleinwoordTweede WêreldoorlogJakobAkademiaMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaMusiekTegnologieHartaanvalMenseregtedagHartLabia (geslagsdele)ShakaDroomKakiebosAustraliëCarles PuigdemontRobert SobukweOrale seksElektriese geleierAlliterasieIngrid JonkerAppel (sanger)LourensrivierGeografie van Suid-AfrikaYouTubeVoëlGroot TrekKookpuntFinansiële staatAnrich HerbstGeldInfeksieTwaalf Stamme van IsraelBetonKunsSwitserlandMiddeloorontstekingOmtrek, oppervlakte en volume🡆 More