Thyshoogtepas

Die Thyshoogte is 'n pas op die R356-grondpad van Ceres via Sutherland en Fraserburg na Loxton en gaan oor die Gousblomhoogte in die Koedoesberge.

Dit is net noordoos van die Jukhoogte.

Thyshoogtepas
Ligging 50 km van Sutherland
Maksimumhelling 1:4
Lengte 2.24 km
Oppervlak Grond
Pad R356-grondpad

Hierdie pas bereik 'n hoogte van 966 m en 'n steilte van 1:4.

Dit vorm die grens tussen die Wes-Kaap en die Noord-Kaap. Hierdie roete in die suidelike deel van die Tankwa-Karoo is deel van die historiese Vergete Grootpad.

Bibliografie

  • Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www. slingsbymaps.com

Sien ook

20°14′31″O / 32.787438°S 20.241917°O / -32.787438; 20.241917

Tags:

CeresFraserburgJukhoogteLoxtonR356 (Suid-Afrika)Sutherland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAardkorsWikiquoteSpeelkaartBlourokkeLodewyk XVI van FrankrykHomofoonNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAnrich HerbstVarkgriepAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGeweldToestand van materieWieg van die MensdomKunsLidwoordSenuweestelselBoomslangLys van Afrikaanse televisiereekseJacques LootsAfrikaanse woordelys en spelreëlsVoorvoegselDiepaartromboseFinansiële staatLys van myne in Suid-AfrikaImpakte van toerismeKlankOlifantLys van Afrikaanse skrywersTradisionele literatuurStilleweDuitse maselsBreinvliesontstekingVars waterRugbyPseudowetenskapPubiese hareKaapse florarykKlinkerMisdaadDonkieBruin menseCleopatra VIIPeach van PletzenPriemfaktorPornografiese subgenresAppel (sanger)SpysverteringstelselYouTubePornografieGroot GatMisdaadromanMosambiekMiljardHolocaustAkroniemMaselsWhatsAppGemeenskapWright-broersCholeraErektiele disfunksieErfenisdag (Suid-Afrika)DomkragKongo-krisisAarde se atmosfeerGenitale vratWinterSatellietfotoArabies-Israeliese konflikLionel MessiHoofstadSpringbok🡆 More