Skoorsteenveër

Die skoorsteenveër (Threskiornis aethiopicus) is 'n groot voël (lengte 64–82 cm; massa 1,5 kg), wat wydverspreid in Afrika voorkom.

In Engels staan die voël bekend as die African sacred ibis.

Skoorsteenveër
Skoorsteenveër
Skoorsteenveër
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Threskiornis
Spesie:
T. aethiopicus
Binomiale naam
Threskiornis aethiopicus
(Latham, 1790)
Skoorsteenveër
verspreiding
Skoorsteenveër
Eiers van Threskiornis aethiopicus

Die heilige voël van die Egiptenare, waar dit "die vader van die sekel" genoem is, omdat dit in duisende op landerye na oorstromings deur die Nylrivier voorgekom het en as 'n aanduiding van 'n goeie oesjaar beskou was. Waterinsekte, paddas, visse, sprinkane, ensovoorts is hulle kos. Die naam skoorsteenveër het hy gekry vanweë sy gewoonte om die binnegoed van dooie diere uit te skraap.

Identifikasie

Die kop en nek is veerloos en swart van kleur. Die vlerke en rug is wit met 'n swart stert.

Habitat

Damme, vleigebied, panne en moerasagtige areas. Hulle word ook op vullishope gevind, waar hulle aas na oorskietkos.

Verspreiding

Skoorsteenveër 
Antieke Egiptiese beeld van 'n skoorsteenveër in die Kopenhagen-museum

Skoorsteenveërs kom voor in Afrika suid van die Sahara, suid-Irak en (voorheen) in Egipte. Hulle is daarnaas ook eksoties ingevoer in Wes-Europa en Amerika.

Voortplanting

Skoorsteenveërs maak nes in boomkolonies, gewoonlik met ander waadvoëls soos reiers. Hulle bou neste van stokke, soms in 'n kremetartboom, en lê 2 tot 3 eiers.

Suid-Afrikaanse voëls

Tags:

Skoorsteenveër IdentifikasieSkoorsteenveër HabitatSkoorsteenveër VerspreidingSkoorsteenveër VoortplantingSkoorsteenveër

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TsoenamiKlimaatsverandering in AfrikaBaälDuitslandTweede Nuwe JaarSelfstandige naamwoordMunhwa Broadcasting CorporationKlawers (speelkaarte)Cleopatra VIILetterlike en figuurlike taalgebruikKweekhuiseffekMobutu Sese SekoVoorvoegselMantisWes-KaapDiarreeTradisionele literatuurKatoenMenslike skeletRob HersovMeningsverskil oor aardverwarmingSophie SchollBeeldspraakSkerpioenHulpwerkwoordPastoorBeenbreuke en ontwrigtingsVarkYstertydperkPlantJaarPornhubSwemPesachLuiperdMuskietSuikersiekteHamilton WesselsBloedvergiftigingFinale OplossingGroepsgebiedewetAnale kankerOorstromingToekoms van die AardeKrugerwildtuinGroot vyfPêrelRepubliek van Zoid AfrikaMisdaadromanEreksieAuschwitz-konsentrasiekampAtlantiese OseaanNasionalismeDeon MeyerBipolêre gemoedsteuringHoërskool OuteniquaDermpoliepMelaatsheidPeriodieke tabelRooibokAssonansieCarles PuigdemontAluminiumAntisemitismeStres in hoërskoolDepressie (gemoedstoestand)AppelRieldansKunsEnsiklopedieVergelykings (taalkunde)Wiki Commons🡆 More