Thracië

Thracië (Bulgaars: Тракия, Trakija; Grieks: Θράκη, Thráki; Turks: Trakya) is ’n historiese en geografiese gebied in Suidwes-Europa.

Dit grens aan die Balkan-gebergte in die noorde, die Rhodope-gebergte en die Egeïese See in die suide en die Swartsee en die See van Marmara in die ooste.

Thracië
Die moderne grense van Thracië in Bulgarye, Griekeland en Turkye.

Dit beslaan dele in Bulgarye en Griekeland asook die hele Europese kant van Turkye. In Turkye word dit ook Rumeli genoem. Die naam kom van die Thraciërs, ’n antieke Indo-Europese volk wat in Sentraal-, Oos- en Suidoos-Europa gewoon het.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Thrace
  • Hoddinott, R.F., The Thracians, 1981.
  • Ilieva, Sonya, Thracology, 2001

Tags:

BulgaarsEgeïese SeeEuropaGrieksSee van MarmaraSwartseeTurks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkragtingWielewaalSteentydperkDramaMuskeljaatkatErosietipesGeestesgesondheidNederduitsch Hervormde KerkBalletKragopwekkingHeidelberg, GautengTatoeëermerkStres in hoërskoolSaldanhaMasturbasieBeurtkragDoelwitKunsmatige intelligensieGriepHemelBesemDemokratiese Republiek die KongoEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSoweto-opstandBeesJavaScriptTweede Nuwe JaarBrongitisKunsmisPornografiese akteurNierversakingSamestellingSkerpioenNicola HanekomRuslandWet op NaturellengrondSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994DiarreeGNU-lisensie vir vrye dokumentasieJan van HunksMiltAdolf HitlerGemeenskapsorganisasieLetterlike en figuurlike taalgebruikChemiese verbindingLys van bekende Suid-AfrikanersVergelykings (taalkunde)InfeksieKrapFrankrykNiemetaalVoorvoegselWaarheid-en-versoeningskommissieRicus NelSias ReineckeXenofobieRieldansHomofoonWiki CommonsSkoenlapperNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyDaggaPersByvoeglike naamwoordTwaalf Stamme van IsraelRooibokKoolstofEekhoringMikro-ekonomieVleilandWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAnglo-BoereoorlogDoopVryheidsdagOrgasmeWoordsoortKoos Bekker🡆 More