Thor-Able: Vuurpyl

Die Thor-Able was ’n eenmalige lanseringsvoertuig wat nie weer gebruik kan word nie.

Dit was gebruik vir 'n reeks atmosfeer her-binnedring en satelliet lanserings vanaf 1958 tot 1960. Dit was 'n twee-stadium vuurpyl en het bestaan uit 'n PGM-17 Thor ballistiese missiel as die eerste stadium en 'n aangepaste Vanguard vuurpyl as die tweede stadium. Met sekere sendings was 'n Altair soliedestaat vuurpyl aangeheg as die derde stadium. Die vuurpyl was deel van die Thor-vuurpyl familie en vroeëre voorloper van die Delta-vuurpyl familie.

Thor-Able: Vuurpyl
Thor-Able II

Lanserings

Daar was sestien Thor-Able-vuurpyle gelanseer, nege was nie-wentelbaan her-binnedring toetsvlugte en sewe was satelliet wentelbaan pogings. Ses lanserings was volslae mislukkings, waarvan drie toegerus was met Altair tweede stadium vuurpyle om ruimtetuie in 'n wentelbaan om die Maan te plaas. Al sestien lanserings het plaasgevind by Kaap Canaveral Lugmagbasis lanseer kompleks 17A.

Verwysings

Tags:

Satelliet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MuskeljaatkatWiskundeKweekhuiseffekSeekoeiVolhoubare ontwikkelingDemi Lee MooreEerste WêreldoorlogDricus du PlessisGianna MichaelsKatoenLys van Afrikaanse skrywersAtoomGroot TrekRymTransatlantiese slawehandelRobert SobukweOssewaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022HemelvaartsdagVlinderJanie du PlessisDepressie (gemoedstoestand)SkoolOseaanKunsmatige algemene intelligensieKimberleyMiskruierNierOopbroninhoudWikimedia-stigtingResensieCleopatra VIIKoorsblaarRacheltjie de BeerSonnestelselAfrikaProvinsies van Suid-AfrikaVrystaatVars waterOnse VaderVryheidsdagTrigeminale neuralgieKeramiekJo BlackHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMetaalSuurstofTuisbladAfleiding (taalkunde)Spelerposisies in rugbyNeerslagEienaamGoogle MapsGriekwa-AfrikaansElon MuskNG gemeente JansenvilleLys van Suid-Afrikaanse musikanteWetenskapFamilie (verwantskap)Jan-Willem BreureMahatma GandhiLys van myne in Suid-AfrikaSeptimius AwardsStilleweAdolf HitlerTylaLyfstraf in skoleWerkloosheidUitwerking van klimaatsveranderingBruin menseWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWhatsAppPlae van EgipteRooibok🡆 More