Thomas Maclear

Sir Thomas Maclear (17 Maart 1794 – 14 Julie 1879) was 'n sterrekundige aan die Kaap die Goeie Hoop.

Hy is in 1834 by die Koninklike Sterrewag aldaar aangestel, wat hy oor die volgende 36 jaar tot 'n groot instelling uitgebrei het. Benewens astronomie het hy belangstelling in Afrika-verkenning getoon, en het David Livingstone in 1852 opgelei om breedte- en lengtegraadlesings te neem en die waarnemings van sy kruiskontinentale ekspedisie daarvolgens te orden. Livingstone het dit oorweeg om sy Missionary Travels aan Maclear en Roderick Murchison op te dra uit dankbaarheid vir hul onderskeie bydraes tot sy reise.

Thomas Maclear
Maclear in 1860.

Verwysings

Tags:

BreedtegraadDavid LivingstoneKaap die Goeie HoopLengtegraadSterrekundige

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MagnesiumBloedingGroot DepressieISO 3166-2LongontstekingWalt DisneyNylrivier (Suid-Afrika)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024GeweldKletsrymKunsHolocaustSprokieEkonomiePersoonlikheidErosietipesErns GrundlingWortelDirekte en Indirekte redeMasturbasieOligopolieViëtnamVolstruisNederlandsRandall WicombStilleweToestand van materiePlae van EgipteElandréMolekuulIsraelKaren MeiringKunsmisAardeKindermishandelingInternetNkosi Sikelel' iAfrikaAppendiksWoordeboek van die Afrikaanse TaalVerkleinwoordRina HugoLys van lande volgens bevolkingWhatsAppPomeloGeskiedenis van Suid-AfrikaKlimaatveranderingBloedvergiftigingAkademiaJagluiperdJode in Suid-AfrikaManie JacksonVerfGevolge van aardverwarming op oseaneHerpes simplexNasionale VrouemonumentJo BlackLys van konings van IsraelIvan ZimmermannWikipediaOseaanKernkragTrekarbeidJansenvilleSaartjie BaartmanPeach van PletzenLewerMaagAarde se atmosfeerKonsentrasiekampWerkloosheidSigaretLourensrivierAnette EngelbrechtLys van veltoestandeKrapGraatjiemeerkat🡆 More