Komkommerbos

Die Komkommerbos (Thilachium africanum) is 'n klein boom wat inheems is in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga asook Eswatini, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Tanzanië en Zimbabwe.

Die boom verkies laagliggende bosveld en die blare is enkelvoudig of getrifolioleer. Die blare is leeragtig met 'n ingeduikte hoofaar. Die vrug is 'n houtagtige peul, word tot 60mm lank en het 12 duidelike riwwe.

Komkommerbos
Komkommerbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Brassicales
Familie: Capparaceae
Genus: Thilachium
Spesie:
T. africanum
Binomiale naam
Thilachium africanum
Lour.
Sinonieme
  • Ritchiea langii Oberm.
  • Thilachium ovalifolium Juss.
  • Thilachium querimbense Klotzsch
  • Thilachium verrucosum Klotzsch

Bronne

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Parasitiese siektesVolstruisMenstruasieAtletiekPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDikdermByvoeglike naamwoordVulvaPlae van EgipteGrondwet van Suid-AfrikaMotorvoertuigGrondwetKrieketWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMarie AntoinetteSomerPampoentjiesMark (ekonomie)Carles PuigdemontMielieIntensiewe vormDemokratiese Republiek die KongoPerdebyeBesoedelingGalileo GalileiLongSkisofrenieVroueregteGeloftedagOnderwerp (taalkunde)IdioomRekeningkundeSeekoeiErfenisGreen PornoTydKoolstofdioksiedLys van Nederlandse skildersRepubliek die KongoKoperKasteel die Goeie HoopCarike KeuzenkampGenadedoodMonoloogLSonKorrupsieMandalaSwartbewussynsbewegingMonopolieGrondsoorteLys van Afrikaanse rolprenteFiela se kind (rolprent)EmfiseemWetenskaplike klassifikasieWerkloosheidGroot TrekWet op Bantoe-onderwysKaapstadse waterkrisis 2015-2018SeevlakstygingBTWGeboorteTermiese geleidingsvermoëSkildklierMuishondEkonomie van Suid-AfrikaPad na jou hartEllipstekenFotosinteseWaterkringloopDemokrasieHolocaustTierGalblaasAngolese Oorlog vir Onafhanklikheid🡆 More