Theuns Briers

Theunis Petrus Daniel Briers (11 Julie 1929 – 7 Oktober 2018) was 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat sewe toetse vir die Springbokke gespeel het en vyf toetsdrieë gedruk het.

Hy is in die Paarl gebore. Hy maak sy toetsdebuut op 6 Augustus 1955 teen die Britse Leeus as vleuel; waar hy ook al sy toetse gespeel het. Hy het vir die Westelike Provinsie rugby gespeel.

Theuns Briers Rugbyportaal
Volle naam Theunis Petrus Daniel Briers
Geboortedatum (1929-07-11)11 Julie 1929
Geboorteplek Paarl, Kaapprovinsie, Unie van Suid-Afrika
Sterftedatum 7 Oktober 2018 (op 89)
Sterfteplek Bloubergstrand, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Lengte 1,83 m
Massa 88,45 kg
Skool Hoër Seunskool Paarl
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel
Springbokno. 313
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1955–56 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 7 (15)

Bronne

  • (en) "Theuns Briers". ESPNcricinfo. Besoek op 9 Maart 2020.
  • (af) "Oud Springbok dood aan hartaanval". Nuus24. 8 Oktober 2018. Besoek op 9 Maart 2020.
  • (en) "Springbok Rugby Hall of Fame". Genslin. Besoek op 9 Maart 2020.


Tags:

11 Julie192920187 OktoberBritse LeeusPaarlRugbyspelerSpringbokkeSuid-AfrikaVleuelWestelike Provinsie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Spoorvervoer in Suid-AfrikaBoomslangVroueregteSuid-Afrikaanse randMigrasie van diereLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeNicole StraussMynbouFeminismeMenseregte1913VarkgriepGordelroosWerkersdagInnes en Franna BenadéDesimale breukeKasterolieWiskundeVolhoubare ontwikkelingSeevlakstygingProstaatkankerIdioomStokely CarmichaelSeksposisieHigiëneLieweheersbesieHartversakingAfvalbestuurKunsmatige algemene intelligensieTerracottaleërKolonoskopieTamatieMaatskappyWaterstofBlomSteenkoolNag van die lang messeHannes van WykReënMangelGetalDemografie van Suid-AfrikaStereotipeWet op BevolkingsregistrasieAgtervoegselWeerfrontWisselkoersNaaldekokerJode in Suid-AfrikaSkildklierVlagterminologieKaliumGalblaasAppel (sanger)VerantwoordelikheidWaatlemoenLys van Suid-Afrikaanse musikanteBrandmondsindroomSpysverteringstelselGeloftedagSuikersiekteBeleggingVlag van Suid-AfrikaSelfkonsepWithaaiVierkantswortelRefentse MorakeDonkieKappie (skryfteken)WorcesterPornografiese subgenresBank (finansiële instelling)GeelhoutLangste woord🡆 More