Thetis

Thetis (Grieks: Θέτις) is ’n karakter in die Griekse mitologie.

Sy was ’n seenimf, een van die 50 Nereïdes.

Thetis
Thetis

Een van die mites waarin sy 'n hoofrol in speel is die verkragting van Thetis. Zeus wil haar hê, maar daar is 'n voorspelling dat haar kind magtiger as sy pa sal wees. Hy moedig daarom Peleus, 'n sterweling. aan om met haar te trou. Sy weier egter en daarna verkrag hy haar. Sy veg met hom en verander in 'n vlam, in water, 'n leeuin en in 'n slang, maar hy hou vol. Uiteindelik kry sy 'n baba van hom, wat Achilles genoem word, die groot held van die Ilias.

Verwysings

Tags:

GrieksGriekse mitologieNereïde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DokterWater (molekuul)MusieksimboleSkilpadVoorvoegselAkkedisGroepsgebiedewetManie JacksonLys van politieke partye in Suid-AfrikaHernubare energieNadia ValvekensSuid-Afrikaanse GrensoorlogSeksismeOorstromingSwawelAfrikaanse WikipediaJesus van NasaretMisdaadromanVlinderBoelieryAardverwarmingAfrikaanse TaalmonumentAkwariumBaälLongWinnie Madikizela-MandelaWikiquoteBestuiwingAarverkalkingKlavierCarles PuigdemontSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Volhoubare ontwikkelingJan van RiebeeckHeupvervangingWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVarkgriepTweede VryheidsoorlogBlourokkeKewerNamibiëRuslandSaldanhabaaiNuwe TestamentOutismeBraaiDoopAardedagNasionale VrouemonumentNoordwesAndré JacobsSaartjie BaartmanMieliestronkNasiebouRonelda KamferAprilFrankrykKoggelmanderBloedsomloopstelselKlimaatsverandering in Suid-AfrikaAHoërskool OuteniquaVarkMiddeloorontstekingLugbesoedelingNederlandsBosluisbytkoorsWielewaalSirkusOmtrek, oppervlakte en volumeMantisMeningsverskil oor aardverwarming🡆 More