Theodore Roosevelt Jr.

Theodore Roosevelt (13 September 1887 – 12 Julie 1944) was die oudste seun van die voormalige Amerikaanse President Theodore Roosevelt en 'n Brigadier-Generaal in die Amerikaanse Leër.

Hy was die bevelvoerder van die Amerikaanse magte wat by Utah-strand geland het en was ook die oudste soldaat in die hele mag wat op D-dag aan land gegaan het. Hy was ook die eerste Amerikaanse generaal wat aan land gegaan het. Franklin D. Roosevelt, ook 'n voormalige Amerikaanse President, was verlangs familie. Hy het in beide die Eerste Wêreldoorlog en die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen.

Theodore Roosevelt jr.
Theodore Roosevelt jr.

Goewerneur-generaal van die Filippyne
Ampstermyn
29 Februarie 1932 – 15 Julie 1933
President Herbert Hoover
Franklin D. Roosevelt
Voorafgegaan deur Dwight F. Davis
Opgevolg deur Frank Murphy

Goewerneur van Puerto Rico
Ampstermyn
9 September 1929 – Januarie 1932
President Herbert Hoover
Voorafgegaan deur James R. Beverley
Opgevolg deur James R. Beverley

Assistent Sekretaris van die Vloot
Ampstermyn
10 Maart 1921 – 30 September 1924
President Warren G. Harding
Calvin Coolidge
Voorafgegaan deur Theodore Douglas Robinson
Opgevolg deur Ernest L. Jahncke

LP van die New York Vergadering vir die 2de Distrik
Ampstermyn
1920 – 1921
Voorafgegaan deur Franklin Coles
Opgevolg deur Frederick Trubee Davison

Persoonlike besonderhede
Gebore Theodore Roosevelt III
(1887-09-13)13 September 1887
Cove Neck, New York
Sterf 12 Julie 1944 (op 56)
naby Normandië, Frankryk
Politieke party Republikein
Kind(ers) Grace, Theodore, Cornelius, Quentin

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Diens/Tak Theodore Roosevelt Jr. Amerikaanse Leër
Jare in diens 1917–1919
1940–1944
Rang Theodore Roosevelt Jr. Brigadier-generaal
Eenheid 26ste Infanterie Regiment (Verenigde State)
Oorloë/Veldslae Eerste Wêreldoorlog
Tweede Wêreldoorlog
Toekennings Theodore Roosevelt Jr. Medal of Honor
Theodore Roosevelt Jr. Distinguished Service Cross
Theodore Roosevelt Jr. Silver Star
Theodore Roosevelt Jr. Purple Heart
Theodore Roosevelt Jr. Legion of Honor
Theodore Roosevelt Jr. Croix de guerre

Theodore het drie broers en twee susters gehad. Hy gradueer aan Harvard en betree die politiek. Hy stel homself verkiesbaar, maar verloor teen Al Smith vir die Goewerneur van New York verkiesing in 1924. Hy word later Goewerneur van Puerto Rico en die Filippyne.

Tweede Wêreldoorlog

Hy het diens gedoen in Tunisië, Sisilië, Italië en Normandië. Tydens D-dag was hy reeds om 06:10 aan land, maar het nie geweet waar hy geland het nie omrede hulle 1 km suid van die beplande landingsplek geland het. Nadat hy sy situasie opgesom het, het hy blykbaar gesê: Ons sal die oorlog hier begin!

Hy kry 'n hartaanval op 9 Julie 1944 en sterf op 12 Julie 1944. Hy was 56 jaar oud.

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Amerikaanse LeërEerste WêreldoorlogFranklin D. RooseveltPresident van die Verenigde State van AmerikaTheodore RooseveltTweede WêreldoorlogUtah-strand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LimfvatstelselPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaUKhahlamba-DrakensbergparkOnomatopeePseudowetenskapRamsar-vleilande in Suid-AfrikaWêreld- Ekonomiese ForumVermenigvuldigingOrtopedieBybelEkonomie van Suid-AfrikaAkroniemVersoeningsdagSteenkool in Suid-AfrikaMangelMieliestronkOos-KaapHerfsLys van visseAardkorsKrieketDistillasieGianna MichaelsMenseregteAnilingusSwaelWitbloedselKultuurRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Hector PietersonCovid-19-pandemieSoweto-opstandHondeklipbaaiSirkelJacques LootsVrymesselaryPoësieSmaakImmunologieOogproblemeGautengVennootskapGriepMusieksimboleSamestellende afleidingBeaufortskaalWinterYstertydperkGalblaasAfrikanersFilosofieGeografie van Suid-AfrikaSosiale mediaDroomMiddeloorontstekingArmoedeverligtingRasionale getalWikipediaPlae van EgipteKunsKameelperdMIVVerenigde KoninkrykMigrasie van voëlsCounter-Strike 2SkilpadBynierBurgerregteDermpoliepYsterDokterKasterolieKoppeltekenWoordeboekBateIdioomStereotipe🡆 More