Theodor Eicke: Duitse politikus

Theodor Eicke (17 Oktober 1892 - 26 Februarie 1943) was 'n Duitse SS-funksionaris gedurende die Nazi-era.

Hy was een van die sleutelfigure in die ontwikkeling van die Nazi-konsentrasiekampstelsel in Duitsland wat gebruik is om verdeeldheid tydens die Holocaust te onderdruk.

Theodor Eicke: Duitse politikus

Eicke was van Junie 1933 tot Julie 1934 die tweede kommandant van die Dachau-konsentrasiekamp, en was saam met sy adjudant Michael Lippert een van die teregstellers van die SA hoof Ernst Röhm tydens die suiwering van die nag van die lang messe. In 1939 word Eicke bevelvoerder van die SS-afdeling Totenkopf van die Waffen-SS, en lei die afdeling tydens die Tweede Wêreldoorlog op die Westelike en Oostelike fronte, en gaan voort met die uitbreiding en ontwikkeling van die konsentrasiekampstelsel.

Eicke is op 26 Februarie 1943 sterf toe sy vliegtuig tydens die Derde Slag van Kharkov neergeskiet is.

Eksterne skakels

Tags:

17 Oktober1892194326 FebruarieHolocaustNazi-DuitslandSchutzstaffel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kongo-krisisAardeElizabeth II van die Verenigde KoninkrykErektiele disfunksieBeaufortskaalBorskankerValentynsdagStikstofMaselsLys van chemiese elemente volgens atoomgetalGeestesgesondheidLys van slangeOrthopteraMenseregteFosforSwemMuishondRassisme in AfrikaDikdermMikro-ekonomieOmtrek, oppervlakte en volumeEkonomiese sektorInstagramStereotipeGeskiedenis van AfrikaansKindersiektesAfrikaanse Protestantse KerkGeskiedenis van Suid-AfrikaBloeddrukMiddelmisbruikMondLyfstraf in skoleBloemfonteinYstertydperkHeupvervangingLys van veltoestandeAllan BoesakNommertekenVrymesselaryAmandelDemokratiese Republiek die KongoMeervoudAnilingusWikiSeksuele opwekkingKragopwekkingLabia (geslagsdele)HondIndiese OseaanEkonomie van Suid-AfrikaHarry PotterFilosofieLandbou in Suid-AfrikaTweede VryheidsoorlogBurgerregteSiya KolisiNkosi Sikelel' iAfrikaSeksuele stimulasieGeelsugVlekvrye staalSywurmKweekhuiseffekRolprentAndré JacobsMiddeloorontstekingLuislangeLys van Suid-Afrikaanse skrywersMoedersdagGNU-lisensie vir vrye dokumentasieHoofpynVoorsetselWielewaalZack du PlessisAngssteuringWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVulkaan🡆 More