Thelonious Monk

Thelonious Sphere Monk (/θəˈloʊniəs/, 10 Oktober 1917 - 17 Februarie 1982) was 'n Amerikaanse jazzpianis en -komponis.

Hy het oor 'n unieke improvisatoriese styl beskik en verskeie werke bygedra tot die standaard repertorium van jazz, insluitende Round Midnight, Blue Monk, Straight, No Chaser, Ruby, My Dear, In Walked Bud, en Well, You Needn't. Na die werke van Duke Ellington is Monk se werke die tweede mees opgeneem.

Thelonious Monk
Thelonious Monk
Monk by Minton's Playhouse, New York, 1947
Agtergrondinligting
GeboortenaamThelonious Sphere Monk
Gebore(1917-10-10)10 Oktober 1917
Rocky Mount, Noord-Carolina, V.S.A.
Sterf17 Februarie 1982 (op 64)
Englewood, New Jersey, V.S.A.
Genres
  • Jazz
  • cool jazz
  • bebop
  • hard bop
Beroep(e)Musikant, komponis
InstrumenteKlavier
Jare aktief1940's–1973
EtiketteBlue Note Records, Prestige Records, Riverside Records, Columbia Records
AssosiasiesMilt Jackson, Miles Davis, Sonny Rollins, Oscar Pettiford, John Coltrane, Art Blakey
Webwerftheloniousmonkmusic.com
Thelonious Monk
Thelonious Monk, 1961
Thelonious Monk
Thelonious Monk, 1964

Monk se komposisies en improvisasie bevat dissonansie en hoekige melodiese draaie en sluit aan by sy onortodokse benadering tot die klavier, wat perkussie gekombineer het met 'n abrupte, dramatiese gebruik van stiltes. Hierdie styl is nie algemeen bewonder nie; die digter en jazz kritikus Philip Larkin het neerhalend na hom verwys as "the elephant on the keyboard" .

Monk was bekend om sy kenmerkende kleredrag, wat pakke, hoede en 'n donkerbril ingesluit het. Hy was ook bekend vir 'n idiosinkratiese gewoonte tydens opvoerings: terwyl ander musici voortgegaan het om te speel sou Monk stop, opstaan, en vir 'n paar oomblikke dans, voordat hy sou terugkeer na die klavier.

Monk is een van vyf jazzmusikante wat op die voorblad van die tydskrif Time gepryk het (die ander was Louis Armstrong, Dave Brubeck, Duke Ellington en Wynton Marsalis).

Diskografie

Verwysings

Bibliografie

  • Owens, Thomas (1996). Bebop – The Music and Its Players. Oxford University Press. ISBN 978-0-19-510651-0.

Eksterne skakels

Tags:

Thelonious Monk DiskografieThelonious Monk VerwysingsThelonious Monk BibliografieThelonious Monk Eksterne skakelsThelonious Monk10 Oktober17 Februarie19171982Duke EllingtonHulp:IFA/EngelsJazzVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koue OorlogHerfsGetalDermpoliepRoofdierKlankXhosaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVoorvoegselGreen PornoCalviniaNarsismeMynbouSkarlakenkoorsKrugerwildtuinDieregeluideJohannesburgAppendiksGasOm-te-infinitiefkonstruksieFamilie (verwantskap)AfrikaKrieketJavaScriptLieweheersbesieHulpwerkwoordPersAbstraksie (rekenaarwetenskap)Grootste rampe in Suid-AfrikaKoerantGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogSonnestelselPreseminale vloeistofNoord-KaapAfkortingSeekoeiPlantHandré PollardNeurenberg-verhoreSuid-AfrikaHandelsmerkSelfmoordGeldeenheidHipoteseLys van politieke partye in Suid-AfrikaProksemikaLidwoordDawidTrappe van vergelykingAngolaTrekarbeidEnsiklopedieBesnydenisRookgewoonteVioolVeerSenuweestelselKolitis2001ChatGPTVarkBorskankerLiewe HeksieNarsistiese persoonlikheidsteuringKalsiumSwangerskapHolocaustVerstedelikingKoperBosluisbytkoorsSpelerposisies in rugbyJapie GreylingJakkalsVulkaanSmeltpuntVersamelnaamCorioliskrag🡆 More