The Times Of India: Indiese Engelstalige dagblad wat deur The Times Group besit word

The Times of India (TOI) is 'n Indiese Engelstalige dagblad wat deur The Times Group besit word.

Dit is volgens sirkulasie die derde grootste koerant in Indië en die grootste Engelstalige dagblad ter wêreld. Dit is die oudste Engelse dagblad in Indië wat steeds in sirkulasie is, met die eerste uitgawe wat in 1838 gedruk is. Dit is ook die tweede grootste Indiese koerant wat steeds in sirkulasie is, na die Bombay Samachar. Teen die begin van die 20ste eeu beskryf Lord Curzon, die Onderkoning van Indië, The Times of India as "die voorste koerant in Asië". In 1991 benoem die BBC The Times of India as een van die wêreld se ses beste koerante.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

20ste eeuBBCIndië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Internasionale Historiese Genootskap RobbeneilandAartappelSpringbokkeToestand van materieSwartbewussynsbewegingGordelroosAfrikaansStruktuur van die AardeApartheidMeningsverskil oor aardverwarmingPinksterJohannesburgWinterWaterbesoedelingBoereStikstofSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Klimaatsverandering in Suid-AfrikaBosvarkVerenigde KoninkrykGianna MichaelsGeskiedenis van die AardeJodeJapanLiewe HeksieBosluisbytkoorsKoerantGezina, PretoriaSatanismeHoofpynTandbederfFrederik Willem de KlerkSeeSteenkool in Suid-AfrikaMerinoKookpuntBruin menseGeldErektiele disfunksieTekstielGlobaliseringFacebookKongo-krisisVraag en aanbodKontrasGrondwaterErfenisdag (Suid-Afrika)InfeksieCovid-19-pandemieMaselsHibernasieAardverwarmingEllipstekenMohammedSlawernyMuisvoëlSilwerBrongitisSoweto-opstandWapen van Suid-AfrikaFibonacciTobie CronjéHokkieLys van nedersettings in Suid-AfrikaFiksieWêreld- Ekonomiese ForumPieter PieterseSuikersiekteNieu-SeelandProteïenDierMiddelmisbruikWinnie Madikizela-MandelaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)🡆 More