War In Life: Suid-Koreaanse televisiereeks begin in 2020

The Penthouse: War in Life (Koreaans: 펜트하우스; Penteuhauseu) is 'n Suid-Koreaanse televisiereeks met Lee Ji-ah, Kim So-yeon, Eugene, Um Ki-joon, Park Eun-seok en Yoon Jong-hoon.

Die reeks is geregisseer deur Joo Dong-min en geskryf deur Kim Soon-ok. Die verhaal fokus op eiendom en 'n onderwysoorlog, gekoppel aan die begeerte om die beste te wees. Dit beeld die solidariteit en wraak uit van vroue wat geen ander keuse gehad het, om verkeerd te doen om hulself en hul kinders te beskerm. Dit het op 26 Oktober 2020 op SBS TV première gekry. The first look teaser was released on September 29, 2020. Die eerste episode is op 29 September 2020 vrygestel. Die lokfilm vir seisoen 2 is op 12 Januarie 2021 uitgereik.

The Penthouse: War in Life
Genre Drama
Geskep deur Choi Young-hoon
SBS Production plan
Geskryf deur Kim Soon-ok
Geregisseer deur Joo Dong-min
Park Po-ram
Met Lee Ji-ah
Kim So-yeon
Eugene
Um Ki-joon
Park Eun-seok
Yoon Jong-hoon
Komponis(te) Kim Joon-seok
Oorsprong Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
Taal Koreaans
Aantal seisoene 3
Aantal episodes 45
Produksie
Vervaardiger(s) Kim Sang-hyun
Jo Hyeon-jin
Looptydperk 80–95 minute
Produksiemaatskappy Studio S (SBS)
Chorokbaem Media
Uitsending
Oorspronklike kanaal SBS
Beeldformaat 1080i (HDTV)
Klankformaat Dolby Digital
Oorspronklike lopie 26 Oktober 2020 – 10 September 2021
Webskakels
Amptelike webwerf

Aan die einde van seisoen 1 word die reeks met 5,3 miljoen kykers op die 8ste rangorde in die Top 50 Koreaanse televisiereeks per landwye kykers geplaas. Die reeks het die nommer een posisie behaal in mini-reekse van alle kanale, 21 keer agtereenvolgens vanaf die eerste uitsending op 26 Oktober 2020 tot die laaste aflewering op 5 Januarie 2021.

Rolverdeling

  • Lee Ji-ah - Shim Su-ryeon
  • Kim So-yeon - Cheon Seo-jin
  • Eugene - Oh Yoon-hee
  • Um Ki-joon - Joo Dan-tae
  • Park Eun-seok - Gu Ho-dong/Logan Lee
  • Yoon Jong-hoon - Ha Yoon-cheol

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

KoreaansSeoul Broadcasting SystemSuid-Korea

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaliforniëDolfynKlimaatSkilpadGeweldBreingewasMaagsweerBorskankerNetbalByeboerderyJosef StalinProstaatklierHeupKasteel die Goeie HoopOntwerpMIV/vigs in Suid-AfrikaKonjunktivitisPrimêre sektor van die ekonomieAppel (sanger)BesoedelingDemi Lee MooreMiltNasiebouLys van bekende Suid-AfrikanersMenstruasieMoedersdagDonderstormFamilie (verwantskap)KolitisHartCorioliskragPaarl GimnasiumJeuksiekteRacheltjie de BeerVoortrekkermonumentKappie (skryfteken)VoortplantingLeonardo da VinciBeroerteDesimale breukeKultuurIslamKunsAfrikaSportKindersiektesGeboorteLuiperdVulvaMiddelmisbruikLys van Griekse mitologiese figureLodewyk XVI van FrankrykLys van elemente volgens simboolFilosofieBlourokkeMikroörganismeHulpwerkwoordSiya KolisiFabelLetterkundeSarah Rose KarrBeesBoelieryKoperBeurtkragSeekoeiJaco JacobsWoordeboekAanval op Pearl HarborDemokrasieNatuurbewaringKunselementeKernoorlogHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalVerkoue🡆 More