Televisiereeks The Last Kingdom

The Last Kingdom is 'n Britse fiksietelevisiereeks gebaseer op die reeks van romans van Bernard Cornwell genaamd The Saxon Stories.

Die eerste seisoen van agt episodes première op 10 Oktober 2015 op BBC America. 'n Tweede seisoen met agt episodes begin in Maart 2017 op BBC Two draai. Netflix besit sedert die derde seisoen eksklusiewe uitsaairegte, en die derde seisoen word deur Carnival Films vervaardig en begin op 19 November 2018 stroom. Op 26 Desember 2018 hernu Netflix die reeks vir 'n vierde seisoen, wat weer eens deur Carnival Films vervaardig word en op 26 April 2020 begin stroom. Netflix hernu die reeks op 7 Julie 2020 vir 'n vyfde seisoen.

Rolverdeling

Hoof

Akteur Karakter Seisoene
1 2 3 4
Alexander Dreymon Uhtred Hoof
David Dawson Koning Alfred Hoof
Tobias Santelmann Ragnar die Jongere Hoof
Emily Cox Brida Hoof
Adrian Bower Leofric Hoof Herhalend
Thomas W. Gabrielsson Guthrum Hoof
Simon Kunz Odda die Ouere Hoof
Harry McEntire Aethelwold Hoof
Rune Temte Ubba Hoof
Joseph Millson Aelfric Hoof Hoof
Brian Vernel Odda die Jongere Hoof
Amy Wren Mildrith Hoof
Charlie Murphy Iseult Hoof
Ian Hart Vader Beocca Hoof
Eliza Butterworth Aelswith Herhalend Hoof
Thure Lindhardt Guthred Hoof
Eva Birthistle Hild Herhalend Hoof
Gerard Kearns Halig Herhalend Hoof
David Schofield Ab Eadred Hoof
Peri Baumeister Gisela Hoof
Peter McDonald Broeder Trew Hoof
Mark Rowley Finan Hoof
Alexandre Willaume Kjartan Herhalend Hoof
Julia Bache-Wiig Thyra Herhalend Hoof
Ole Christoffer Ertvaag Sven Herhalend Hoof
Björn Bengtsson Sigefrid Hoof
Cavan Clerkin Vader Pyrlig Hoof
Arnas Fedaravicius Sihtric Hoof
Christian Hillborg Erik Hoof
Jeppe Beck Laursen Haesten Hoof
Toby Regbo Aethelred Hoof
Millie Brady Aethelflaed Hoof
James Northcote Aldhelm Hoof
Adrian Bouchet Steapa Hoof
Ewan Mitchell Osferth Hoof
Simon Stenspil Dagfinn Hoof
Timothy Innes Edward Hoof
Thea Sofie Loch Næss Skade Hoof
Ola Rapace Graaf Sigurd Bloedhaar Hoof
Magnus Bruun Knoet Hoof
Adrian Schiller Aethelhelm die Ouere Hoof
Kevin Eldon Biskop Erkenwald Hoof
Jamie Blackley Eardwulf Hoof
Stefanie Martini Eadith Hoof
Finn Elliot Jong Uhtred Hoof
Ruby Hartley Stiorra Hoof
Richard Dillane Ludeca Hoof
Dorian Lough Burgred Hoof
Steffan Rhodri Koning Hywel Dda Hoof
Nigel Lindsay Rhodri Hoof
Eysteinn Sigurðarson Sigtryggr Hoof
Amelia Clarkson Ælflæd Herhalend Hoof

  • Timothy Innes as Edward, koning van Engeland (seisoene 3–nou)
  • Thea Sofie Loch Næss as Skade (seisoen 3)
  • Ola Rapace as graaf Sigurd Bloedhaar (seisoen 3)
  • Magnus Bruun as Knoet, 'n magtige Deense krygheer en neef van Ragnar (seisoene 3–4)
  • Adrian Schiller as Aethelhelm die Ouere, 'n ryk en magtige ealdorman in Wessex (seisoene 3–nou)
  • Kevin Eldon as biskop Erkenwald, 'n biskop in diens van Alfred (seisoen 3)
  • Jamie Blackley as Eardwulf, die bevelvoerder van heer Æthelred se huishoudlike troepe (seisoen 4)
  • Stefanie Martini as Eadith, die minares van ealdorman Æthelred en die jonger suster van Eardwulf (seisoene 4–nou)
  • Finn Elliott as jong Uhtred, Uhtred se seun (seisoene 4–nou)
  • Ruby Hartley as Stiorra, Uhtred se dogter (seisoene 4–nou)
  • Richard Dillane as Ludeca, 'n ealdorman van Mercia (seisoene 4–nou)
  • Dorian Lough as Burgred, 'n ealdorman van Mercia (seisoene 4–nou)
  • Steffan Rhodri as koning Hywel Dda (seisoene 4–nou)
  • Nigel Lindsay as Rhodri (seisoen 4)
  • Eysteinn Sigurðarson as Sigtryggr, 'n Wiking-krygheer (seisoene 4–nou)
  • Amelia Clarkson as Ælflæd, vrou van koning Edward en Aethelhelm se dogter (seisoene 4–nou; herhalend in series 3)

Herhalend

Bekendgestel in seisoen 1

Bekendgestel in seisoen 2

Bekendgestel in seisoen 3

  • Ed Birch as Sigebriht
  • Julia Brown as Ecgwynn
  • Ian Conningham as Offa
  • Tygo Gernandt as Jackdaw
  • Jon Furlong as broeder Godwin
  • Debbie Chazen as Sable
  • Anton Saunders as Godric
  • Ciáran Owens as Tidman
  • Daniel Tuite as broeder Hubert
  • Annamária Bitó as Ælfwynn
  • Bernard Cornwell as Beornheard
  • Lee Boardman as Guthlac

Bekendgestel in seisoen 4

  • Caspar Griffiths as Æthelstan
  • Máté Haumann as Cenr
  • Marcell Zsolt Halmy as Ælfweard
  • Gabriel Harland as jong Knoet
  • Tristan Harland as Esga
  • Debbie Chazen as Sable
  • Helena Albright as Ælfwynn
  • Anthony Cozens as Aidan
  • Kirill Bánfalvi as Burgred se seun
  • Richard Heap as broeder Oswi
  • Nicholas Asbury as broeder Iestyn
  • Ossian Perret as Wihtgar
  • Oscar Skagerberg as Bjorgulf
  • Julia Brown as Ecgwyn
  • Antal Leisen as Creoda
  • Kimberley Wintle as Taetan

Verwysings

Tags:

Televisiereeks The Last Kingdom RolverdelingTelevisiereeks The Last Kingdom VerwysingsTelevisiereeks The Last KingdomBernard CornwellNetflixRoman

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Deelteken en umlautSkaapKommunismeShakaNeurenberg-verhoreLys van Griekse mitologiese figureLidwoordWortelSeptimius PicturesSendelingposisieTrianthemaNaaldekokerBuffelKoraalrifDiatomiese molekuulMatriek in Suid-AfrikaSonsverduisteringPornHennie MaasMidde-OosteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Pierre GaslyGevolge van aardverwarming op oseaneEkonomiese sektorMenslike skeletWetenskaplike klassifikasieLeeuMusieksimboleAfrikanernasionalismeGenesisKoorsDepressie (gemoedstoestand)BywoordIranDuifRuteniumDoopLionel MessiWiskundige terminologieKoos du PlessisApostelLiewe HeksieGeografie van Suid-AfrikaGawes van die Heilige GeesRobert SobukweVratMIV/vigs in Suid-AfrikaLeierskapSpaansSuid-Afrikaanse WeermagKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBonné de BodSann de LangeGeskiedenis van die AardeVlag van Suid-AfrikaRolprentVerenigde KoninkrykChristendomBreinvliesontstekingLikkewaanSuikersiekteHartversakingKonjunktivitisStaalKwaZulu-NatalAppel (sanger)NederlandLys van Afrikaanse digtersProstaatklierJavaScriptKindermishandelingPiet ByleveldMaselsRenosterkewerHomoseksualiteitOrthopteraVerbruiker🡆 More