The Friend

The Friend was 'n Engelstalige oggendblad wat deur die Argus Printing and Publishing Company (tans Independent News & Media) in Bloemfontein uitgegee is tot die koerant se sluiting tydens die ekonomiese insinking in Suid-Afrika in die middel jare tagtig.

Van toe af was Die Volksblad, nou Volksblad, die enigste dagblad in die Vrystaat, hoewel al Gauteng se dagblaaie wyd in die provinsie versprei word. In 2020 is die gedrukte weergawe van Volksblad gestaak.

The Friend
Arthur Barlow het op 23 by die koerant aangesluit toe sy pa, Alfred Barlow, eienaar en redakteur was. Hy het later 'n L.V. vir die Arbeidersparty, Verenigde Party en uiteindelik die Nasionale Konserwatiewe Party geword.

Dit is op 10 Junie 1850 van stapel laat loop as The Friend of the Sovereignty and Bloemfontein Gazette en het die eerste keer in 1896 as dagblad verskyn. Die koerant het publikasie gestaak van 1900 tot 1902 tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Vroeg in 1900 is dit bedryf deur 'n groep oorlogskorrespondente, onder wie Rudyard Kipling.

De Tijd is in 1862 opgerig as teenvoeter vir The Friend se Britsgesinde ingesteldheid en was die eerste Nederlandse koerant in die Oranje-Vrystaat. Dit het tot 1875 bestaan.

Sien ook

Bronne

Tags:

BloemfonteinEngelsGautengIndependent News & MediaSuid-AfrikaVolksbladVrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PakistanFibonacciLys van politieke partye in Suid-AfrikaNagapieWerkloosheidNapoleon BonaparteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994E-posDwelmmiddelWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGalileo GalileiNic de JagerWoordsoortGesonde dieetFotosinteseSosiale mediaSonnestelselDrakensbergeSendelingposisieAluminiumHindoeïsmeRookgewoonteHoofletterEkostelselNamibiëDonderstormJo BlackSeisoenVoorsetselEngelsSportSuid-Afrikaanse randMetafoorCyril RamaphosaGeweldLongSuurstofLugbesoedelingZenobia KockSkaapPseudowetenskapKolorektale kankerPretoriaHormoonsiekteAngolese BurgeroorlogWieg van die MensdomGevolge van aardverwarming op oseaneSuid-AfrikaHarry Herbert CrosbyVitamienGoogle MapsJan Christian SmutsAppelErns GrundlingBuffelJeugdagPrimêre sektor van die ekonomieNeerslagEnsiklopedieHartseerJode in Suid-AfrikaBruto binnelandse produkFrankrykUnited Democratic FrontAnale seksFibonacci-reeksSlawernyBraaiVerkoueMagneetSowjetunieKunsmatige intelligensieEnergieBritse en Amerikaanse maateenhedeSuurreënReënvalbepaling🡆 More