The Economist: Britse weeklikse nuus en internasionale aangeleenthede publikasie

The Economist is 'n weeklikse koerant in Engels in tydskrifformaat wat deur Economist Group besit word en in Londen in die Verenigde Koninkryk geredigeer word.

Die koerant word in 1843 deur James Wilson gestig en word sedertdien ononderbroke gepubliseer. In 2015 is die gemiddelde weeklikse sirkulasie ietwat meer as 1,5 miljoen waarvan sowat die helfte in die Verenigde State verkoop is. Vir die jaar geëindig Maart 2016 verklaar Economist Group 'n bedryfswins van £61m.

The Economist: Britse weeklikse nuus en internasionale aangeleenthede publikasie

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EngelsKoerantLondenVerenigde KoninkrykVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WinterFilistynePlastiekKimberleyMisdaadromanUKhahlamba-DrakensbergparkMarie AntoinetteMensSeegolfRekeningkundeEerste WêreldoorlogHomofoonWikiquoteGeweldVarkVerkleurmannetjieCarike KeuzenkampNetbalEkonomie van Suid-AfrikaSelfmoordSkaapGreen PornoInfeksieSwaweldioksiedBrandmondsindroomJacques LootsElon MuskAlliterasieAlkoholismeInternetKonjunktivitisHerfsSoweto-opstandOopbroninhoudFamilie (verwantskap)LieweheersbesieHondSpringbokkeSomerMenseregtedagGeslagsgelykheidTamatieKankerFinansiële staatOlimpiese SomerspeleNazi-DuitslandDansSwartWerkwoordArmoedeDie Laaste Avondmaal (Leonardo)VermenigvuldigingSirkelSoutsuurMona LisaGianna MichaelsWitbloedselWolkRugbyLys van nedersettings in Suid-AfrikaKunsVlagterminologieGedigMIVFinale OplossingSydneyGrondbesoedelingBurgerregteWeervoorspellingDriedimensioneelDiskriminasieInkomste🡆 More