The Barnyard Theatre

The Barnyard Theatre is ’n landwye franchise van teaters.

Daar is tans teaters in Boksburg, Randburg, Pretoria, Durban, Johannesburg en Kaapstad. Die eerste Barnyard-teater is in 1996 op Plettenbergbaai begin deur die argitek Louis Möller en sy aktrise-vrou, Sybel Coetzee, as ’n ruimte vir besoekende akteurs. Hulle het ’n skuur op hul plaas as teater ingerig, vandaar die naam. Hieruit het die idee ontstaan vir franchises dwarsoor die land. Elke teater het ’n kroeg en koffiekroeg en vermaak word aangebied terwyl die gaste eet. Die Barnyard Theatre Production Company het ’n groot verskeidenheid musikante en akteurs in hul diens en bied minstens agt verskillende vertonings gelyk aan. Dit help ook plaaslike talent ontgin en oplei. Die oorspronklike teater is nog steeds in gebruik, alhoewel dit nie meer deel van die Barnyard Theatre vaandel bedryf word nie. Dit behoort tans aan musiek legende Mel Botes

The Barnyard Theatre
Stad of dorp Plettenbergbaai
Land Suid-Afrika
Geopen 1996
Webtuiste The Barnyard Theatre

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

1996BoksburgDurbanJohannesburgKaapstadMel BotesPlettenbergbaaiPretoriaRandburgSybel Coetzee

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeloftedagNasionalismeKoppeltekenKlimaatsverandering in AfrikaDemokratiese Republiek die KongoWynand du ToitKolorektale kankerRomanGalileo GalileiNoag se arkSeksVerstedelikingKoolhidraatKasterolieNarsismeOrgasmePornografiese akteurVoedselkettingLeestekenLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)DroogteVigsSoweto-opstandWisselkoersPussy RiotWitbloedselVulvaWright-broersWet op BevolkingsregistrasieJeuksiekteKaliumFrankrykKarakteriseringKoolstofdioksiedStikstofApokriewe boekeOnse VaderJohannes MeintjesSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGenitale vratSpelerposisies in rugbyKlem-in-die-kaakWoordTweede Nuwe JaarVierkantswortelNiersteenSydneyGreen PornoRelatiwiteitsteorieVormBlaarDrie-eenheidKlein-KarooJan van TonderInstagramFrederik Willem de KlerkGriepDiskriminasieLys van politieke partye in Suid-AfrikaKrampWithaaiFisiese oefeningErfenisHortologieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVeelvoudige sinSprokieGeelsugLys van kinderspeletjiesErfenisdag (Suid-Afrika)Lys van musiekinstrumenteKatoen🡆 More