Dassievoël

Die dassievoël (Thamnolaea cinnamomeiventris) is 'n voël in die familie van vlieëvangers (Muscicapidae) in die orde van die sangvoëls (Passeriformes).

Die spesie is vroeër as 'n lid van die lysterfamilie beskou. In Engels staan die voël as die Mocking cliff-chat bekend.

Dassievoël
Dassievoël
'n Wyfie in Pilanesbergwildreservaat, en 'n roepopname uit die Waterberg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Saxicolinae
Genus:
Spesie:
T. cinnamomeiventris
Binomiale naam
Thamnolaea cinnamomeiventris
(Lafresnaye, 1836)
Sinonieme

Myrmecocichla cinnamomeiventris

Die voël is 'n algemene, maar gelokaliseerde, standvoël wat op kranse en rotsbesaaide heuwelhange en klowe leef.

Identifikasie

Die voël is 22 cm lank en weeg 46 tot 53 gram. Die mannetjie is blinkswart met 'n helder, kastaiingbruin pens, fondament en kruis, en wit skouervlekke. Die wyfie het 'n donkergrys rugkant en die borskant is kastaiingbruin. Die jong voël lyk na die wyfie maar is net valer. Hulle woon in familiegroepe of pare saam en soek ook kos op die grond.

Dassievoël 
'n Mannetjie te Mapungubwe

Sien ook

Bronnelys

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RekenaarBelgiëPersentasieSuiwelprodukVleilandTienerMagsverheffingGeslagSpysverteringstelselSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994AngssteuringSleutel (musiek)Nic de JagerKonjunktivitisMuisvoëlAborsie in Suid-AfrikaSmall HandsWaterbesoedelingPornografieDemi Lee MooreLys van bekende Suid-AfrikanersEksodus (uittog)Jak de PriesterAnale kankerRenosterBettie Cilliers-BarnardMenslike seksuele gedragUnited Democratic FrontMierLionel MessiPreseminale vloeistofSpierdistrofieYslandDermpoliepBywoordOnderwysPaarl GimnasiumMandaryn-ChineesKarooWayde van NiekerkMonopolieBoet TroskieKinderregteSeptimius PicturesLys van kleureEmfiseemKlimaatsverandering in Suid-AfrikaHector PietersonMisdaadOliver TamboApartheidEkostelselWaterEvangelies Gereformeerde KerkTweede VryheidsoorlogRob HersovDeon MeyerGeskiedenis van die AardePresident van Suid-AfrikaLetterlike en figuurlike taalgebruikWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaZenobia KockWiskundige terminologieEkonomieJan-Willem BreureOnderhandelinge om apartheid te beëindigPad na jou hartBergen-Belsen-konsentrasiekampMorfologie (taalkunde)Sarah Rose KarrMigrasie van diereGriepIetermagoPaddaAgtervoegselMaterie🡆 More