Thamalakane-Ghieliemientjie

Die Thamalakane-ghieliemientjie (Barbus thamalakanensis) is 'n varswatervis wat voorkom in die Okavangorivier en die boonste gedeelte van die Zambezirivier.

In Engels staan die vis bekend as Thamalakane barb.

Thamalakane-ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. thamalakanensis
Binomiale naam
Barbus thamalakanensis
Fowler, 1935

Voorkoms

Die vis het 'n slank lyf met twee pare baarde om die mond. Die vis is deurskynend bruin aan die bokant, silwerwit aan die kante en die onderkant. Daar is 'n swart streep vanaf die punt van die snoet tot by die basis van die stertvin en daar is ook 'n swart kol op die basis van die anale vin. Gedurende die broeityd word die mannetjies goudkleurig. Die vis word tot 40 mm groot.

Habitat

Die vis leef naby die oewers van riviere in water wat digte plantegroei het. Hulle vreet insekte.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Thamalakane-Ghieliemientjie VoorkomsThamalakane-Ghieliemientjie HabitatThamalakane-Ghieliemientjie Sien ookThamalakane-Ghieliemientjie BronThamalakane-Ghieliemientjie Eksterne skakelThamalakane-Ghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van medisinale kruiePornografiese akteurKompasMorfologie (taalkunde)Covid-19-pandemieTarentaleVoedingVoegwoordVakbondOnderwerp (taalkunde)Lys van kinderspeletjiesKontrasWinnie Madikizela-MandelaKrugerwildtuinFamilie (verwantskap)LongTegnologieMeningsverskil oor aardverwarmingAardverwarmingMiddeloorontstekingWaterkringloopNamakwalandSpysverteringstelselOos-KaapSamestellende afleidingBloemfonteinRenaissanceEmosieSout (chemiese stof)IslamBaälMetafoorRivierAustraliëLidwoordOm-te-infinitiefkonstruksieKinderregteSlangRacheltjie de BeerWaterstofStereotipeAfghanistanRassismeKaaps-Hollandse stylMasturbasieAppelMona LisaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BuffelOnderhandelinge om apartheid te beëindigWaterbesoedelingJacobus Hendrik PierneefHormoonsiekteVeeTweede WêreldoorlogNetbalPaarl GimnasiumFacebookDaggaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMikro-ekonomieBysteekBoer (landbou)VlinderKunsmatige intelligensieAuschwitz-konsentrasiekampPeriodieke tabelGeskiedenis van Suid-AfrikaPlaattektoniekAfrikaanse taalleerGetalStam (taalkunde)Varkgriep🡆 More