Die Elegante sterretjie (Thalasseus elegans) is 'n seldsame voël en swerwer en slegs twee keer opgeteken in Suid-Afrika.
Die voël is 38 – 41 cm lank, 200 - 320 g groot met 'n vlerkspan van 95 – 110 cm. In Engels staan die voël bekend as die Elegant Tern.
Elegante sterretjie | |
---|---|
Vang vis in California, VSA. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. elegans |
Binomiale naam | |
Thalasseus elegans (Gambel, 1849) | |
Sinonieme | |
Sterna elegans Gambel, 1849 |
Wiki Commons bevat media in verband met Thalasseus elegans. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Elegante sterretjie, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.