Tetrasiklien: Chemiese verbinding

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.

Tetrasiklien is 'n breëspektrum antibiotikum wat deur bakterieë in die genus Streptomyces geproduseer word. Tetrasiklien bind aan die 30S-ribosomale subeenheid deur die interaksie met die 16S rRNS. Hiermee verhoed die antibiotika die binding van amino-geassetileerde tRNS aan die ribosoom en gevolglik word proteïensintese in die sel gestop.

Tetrasiklien: Chemiese verbinding
Strukturele formule van Tetrasiklien

Weerstand teen tetrasiklien kan o.a. deur die afskeiding van mono-oksigenase of ribosomale beskermingsproteïne gefasiliteer word.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksueel oordraagbare infeksieSlawernyGrondsoorteLys van Afrikaanse televisiereekseBurgerregteKortverhaalKommaFiela se kindRenaissanceWhatsAppLongNedersettingDigtheidLys van Suid-Afrikaanse skrywersNG gemeente JansenvilleVergelykings (taalkunde)Liewe HeksieKatoenPerdSeksuele opwekkingDiepaartromboseJavaScriptBreinvliesontstekingRoesResensieProvinsies van Suid-AfrikaDepressie (gemoedstoestand)DaggaRassisme in AfrikaMuskeljaatkatLieweheersbesieStilleweSomerGqeberhaBruin menseTweede WêreldoorlogOrtopedieSuid-Afrikaanse InkomstediensAndrew DavisAssonansieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaCalviniaSaartjie BaartmanBernice WestOlifantLongontstekingAborsie in Suid-AfrikaSikloonTafelbergAmateurradioPad na jou hartMaanLys van Afrika-landeBrandmondsindroomAfrikaanse woordelys en spelreëlsElon Musk3D-rolprentMotSeksStam (taalkunde)Geskiedenis van Suid-AfrikaEuropaAnilingusVryheidsdagKrugerwildtuinProteïenLys van musiekinstrumenteGoudAfrikaSuurreën23 AprilRugbyLeestekenSeekoeiBloedsomloopstelsel🡆 More