Tetrachlorosinkaat

Algemeen

Eienskappe

Naam Tetrachlorosinkaat  
Tetrachlorosinkaat  
Termochemiese radius 3,06(19) Å
Lys van anione

'n Tetrachlorosinkaat is 'n sout wat die komplekse anioon ZnCl42- bevat.

Die anioon het die vorm van 'n tetraëder en die oksidasietoestand van die sentrale atoom is 2+.

'n Sout soos kaliumtetrachlorosinkaat kan eenvoudig gevorm word deur die indamp van 'n oplossing wat KCl en ZnCl2 in 'n molêre verhouding 2:1 bevat.

Egter ook sterk oplossings van ZnCl2 bevat hierdie ioon. Die trihidraat ZnCl2.3H2O is benede 8oC 'n vastestof wat bestaan uit die Zn(H2O)62+-katioon en die tetrachlorosinkaat-anioon. By kamertemperatuur is dit 'n vloeistof, maar dit bestaan nog uit dieselfde ione en is daarmee 'n ioniese vloeistof. Die vastestof kan geskryf word as ZnZnCl4.6H2O en is isostruktureel met MgZnCl4.6H2O.

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloedvergiftigingKankerRina HugoSteve BikoKnopiespinnekopTuberkuloseWes-AfrikaPlantPaasfeesSmaakBoeberTongaanse nasionale rugbyspanVoorsetselKrieketDundermBysteekNederduitse Gereformeerde KerkOosters-Ortodokse KerkWynsteenIerse nasionale rugbyspanGoogle MapsHolocaustKameelperdJacques LootsMarga van RooyLys van Griekse mitologiese figureSean CombsMielieDuitse maselsNieuwoudtvillePeach van PletzenKrampDagroofvoëlsPuberteitLiturgiese jaarRenteDachshundJoodse kalenderOntlastingChristendomWeeluisKolitisSkoenlapperRooibokIranNAVOGebande muishondDrie SusterskerkeOrtopedieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSuid-KoreaLHoërskool NoordheuwelJagluiperdBarionNamakwalandFiksieKarakteriseringPublieke domeinLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSuurstofErica Rhodes🡆 More