Tetanurae

Tetanurae, of stywesterte, is ’n klade dinosourusse wat die meeste teropodes, ook voëls, insluit.

Hulle het in die Vroeë of Middel-Jura hul verskyning gemaak.

Tetanurae
’n Skets van ’n Monolophosaurus.

Tetanurae
Tydperk: Vroeë Jura–hede
189–0 m. jaar gelede
Tetanurae
Skelet van ’n Piatnitzkysaurus floresi.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
(geen rang):
Tetanurae

(Gauthier, 1986)
Subgroepe
Tetanurae
Kladistiese klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klade: Dinosauria
Klade: Theropoda
Klade: Tetanurae
(Gauthier, 1986)

Die naam is in 1986 deur Jacques Gauthier aan ’n groot groep teropodes gegee. Tetanurae word gedefinieer as alle teropodes wat nader verwant aan moderne voëls is as aan Ceratosaurus.

Tags:

DinosourusJuraKladeTeropodeVoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MolekuulSeksismeMiddeloorontstekingProstaatkankerVennootskapBeurtkragEmosieViëtnamoorlogPlaattektoniekInsekHeuningbyNic de JagerSuikersiektePersSkoolOmgewingsbeheerTafelbergProstaatklierLys van kinderspeletjies3D-rolprentWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLiesbreukSamespanningPinksterMynbouKrugerwildtuinDoelwitNoord-KaapKatBeeldspraakNatuurlike hulpbronWiskundige terminologieAsiëGroepsgebiedewetUniegebouBybelVloeistofSkaakDansKolonisasieSamestellingKankerRubik se kubusBynierEeuVoortrekkermonumentSinkDonderstormHemelBesemMandalaStilleweAfvalbestuurWinnie Madikizela-MandelaDroomMiltEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse GrensoorlogMIVElandréKrieketSatellietSkerpioenSpreeuAkwariumKostuumsAnale kankerSoogdierGrondwet van Suid-AfrikaOogLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)ChloorKolorektale kankerKlavierSimboolKwaZulu-NatalXenofobie in Suid-AfrikaVaste stof🡆 More