Tesla, Inc.

Tesla, Inc.

Tesla, Inc.
Tesla, Inc.
motor vervaardiger, korporasie, onderneming, besigheid
Onderdeel vanNatur-Aktien-Indeks, S&P 500, Nasdaq-100Wysig
Industriemotorbedryf, solar industry, battery industryWysig
Datum van stigting of ontstaan1 Julie 2003Wysig
Amptelike naamTesla, Inc.Wysig
Vernoem naNikola TeslaWysig
StigterMartin Eberhard, Marc TarpenningWysig
Hoof uitvoerende beampteElon MuskWysig
VoorsitterRobyn DenholmWysig
LandVerenigde StateWysig
Lid vanLOT NetworkWysig
Wettige vormpublieke maatskappyWysig
StingtingsplekPalo AltoWysig
EienaarElon Musk, Baillie Gifford, Capital Ventures International, Capital Group Companies, Larry EllisonWysig
DogterondernemingSolarCity, Tesla Grohmann AutomationWysig
Ligging van hoofkantoorAustinWysig
AandelebeursNASDAQ, Frankfurt Stock Exchange, Xetra, London Stock ExchangeWysig
Land van oorsprongVerenigde StateWysig
Pryse ontvangMotor Trend Car of the Year, BigBrotherAwards, 'Verschlossene Auster' awardWysig
Amptelike webwerfhttps://www.tesla.com/, https://www.tesla.com/de_de, https://www.tesla.com/fr_fr, https://www.tesla.com/nl_nl, https://www.tesla.com/fi_fiWysig
Affiliated worker organisationTesla and unionsWysig
Official shop URLhttps://shop.tesla.com/Wysig

Die maatskappy is in 2003 gestig. Die maatskappy spesialiseer in elektriese motors, litiumioonbatteryenergieberging en residensiële fotovoltaïese panele (deur middel van die filiaalmaatskappy SolarCity) Die bykomende produkte wat Tesla verkoop, sluit die Tesla Powerwall en Powerpack-batterye, sonpanele en sonkragteëls in.

Elon Musk, uitvoerende hoof van Tesla, het gesê hy beskou Tesla as 'n tegnologiemaatskappy en onafhanklike motorvervaardiger wat daarop gemik is om uiteindelik elektriese motors teen bekostigbare pryse aan die gemiddelde verbruiker te bied. Die maatskappy is genoem na die Serwiese elektriese ingenieur en fisikus Nikola Tesla deur die medestigters Martin Eberhard en Marc Tarpenning.

Voertuie

Model S

Die Tesla Model S is 'n volgrootte, volelektriese, vyfdeur luukse luikrug, wat op 22 Junie 2012 vrygestel is.

Model X

Die Tesla Model X is 'n volgrootte oorkruis SNV. Model X-aflewerings het in September 2015 begin.

Model 3

Die Tesla Model 3 is 'n middelgrootte, elektriese vierdeurluuksesedan.

Semi

Die Tesla Semi is 'n volelektriese Klas 8 opleggervragmotor wat eers in Tesla se 2016-meesterplan genoem word. Die Tesla-vragmotor is op 16 November 2017 beskend gestel.

Verwysings

Tags:

Tesla, Inc. VoertuieTesla, Inc. VerwysingsTesla, Inc.

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Spelerposisies in rugbyVlekvrye staalGeslagsregister vanaf Adam tot JesusGeskiedenis van AfrikaansAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAustraliëBloeddrukKoos BekkerWes-KaapHeupFiksieAborsieVoëlgriepSkisofrenieTatoeëermerkTrevor NasserVlinderHorlosieModeontwerpReg tot ‘n gesonde omgewingGalblaasRatelVakbondLika BerningLys van medisinale kruieGodKlein-KarooHemelvaartsdagVulkaanWhatsAppAprilKlem-in-die-kaakBesoedelingHamburgerBonné de BodKlawers (speelkaarte)Rutenium(III)chloriedSkildklierJodeEkonomie van Suid-AfrikaViëtnamSwemSoweto-opstandBrandmondsindroomMIVRobbeneilandDemokrasieHerpes simplexJagluiperdOlifantBywoordArgitektuurRooibokSwartbewussynsbewegingXenofobieOligopolieDieregeluideJan-Willem BreureVoorsetselWet op NaturellengrondBeesPoësieNedersettingVoortrekkermonumentNetbalDataverwerkingMaatskaplike verantwoordelikheidAnglo-BoereoorlogMosesLys van veltoestandeDroogteMateriaalTradisionele literatuurNederduitsch Hervormde KerkKlimaatsverandering in Suid-AfrikaMens🡆 More