Tersiêr

Tersiêr is die voormalige naam van die geologiese tydperk van 66 miljoen tot 2,58 miljoen jaar gelede, ’n tyd tussen die voorafgaande Sekondêr en huidige Kwartêr.

Era Periode Epog Tyd gelede 
(in miljoen jaar)
Kainosoïkum Kwartêr Holoseen 0 - 0,0117
Pleistoseen 0,0117 - 2,588
Neogeen Plioseen 2,588 - 5,333
Mioseen 5,333 - 23,03
Paleogeen Oligoseen 23,03 - 33,9
Eoseen 33,9 - 56,0
Paleoseen 56,0 - 65,5
Mesosoïkum Kryt Laat ouer

Die Tersiêr word nie meer as ’n amptelike tydperk beskou nie, maar die woord word nog algemeen gebruik. Die tradisionele Tersiêr word nou verdeel tussen die Paleogeen- en die Neogeen-periode en strek tot aan die begin van die Pleistoseen-epog.

Die tydperk het begin met die uitsterwing van nievlieënde dinosourusse in die Kryt-Paleogeen-uitwissing en het gestrek tot aan die begin van die Kwartêre Ystydperk aan die einde van die Plioseen.

Geologiese gebeure

Tektoniese aktiwiteit het gedurende die Tersiêr voortgegaan terwyl Gondwana eindelik heeltemal verbrokkel het, en Indië het gebots met die Eurasiese plaat.

Suid-Amerika is aan die einde van die Tersiêr met Noord-Amerika verbind en dit het klimaatsveranderings in die middel- tot laat Tersiêr tot gevolg gehad.

Antarktika, wat reeds afgeskei het, het in dié tyd na sy huidige posisie oor die Suidpool geskuif. Vulkaniese aktiwiteit het wydverspreid voorgekom.

Die klimaat het gedurende die Tersiêr geleidelik afgeneem en verander tot tropiese tot gematigde wêreldtemperature in die Paleoseen voordat die huidige ystydperk aan die begin van die Kwartêr begin het.

Verwysings

Tags:

Epog (geologie)Geologiese tydperkKwartêrNeogeenPaleogeenPeriode (geologie)Pleistoseen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JakkalsZoeloesHoofpynMiteMantisOutismeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKaliumFacebookAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeJuan Antonio VillacañasRenaissanceKoos du PlessisCristiano RonaldoKookpuntWeer (meteorologie)MusieksimboleEreksieEerste WêreldoorlogGeldKameelperdMaagsweerEnsiklopedieKolonisasieMeettegniekYouTubeParkinson se siekteBesoedelingInentingMuishondLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)JohannesburgMagneetWolfBevolkingsafnameOntdekking van goud in Suid-AfrikaPeriodieke tabelChristendomGewone breukeNaaldekokerHemelvaartsdagAfrikaanse woordelys en spelreëlsAnale seksEienaamSkuinsstreepHartVoortrekkermonumentGalblaasAfkortingThys die BosveldklongToutrekRugbyKweekhuiseffekBruto binnelandse produkSimboolHoenderSkildklierOlimpiese SomerspeleOnderhandelinge om apartheid te beëindigGlasPenisRob HersovTaalfossielWikipediaRenosterE-posWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKMIVSeisoenKasteel die Goeie HoopAsiëHipoteseEngelsJode in Suid-AfrikaMangelontstekingVoornaamwoordSeksuele penetrasie🡆 More