'n Termodinamiese stelsel is 'n toestel of kombinasie van toestelle wat materie bevat en wat bestudeer word.
Die woord toestel kan hier baie ruim geïnterpreteer word. Die koelkas, die reageerbuis, die menslike liggaam, die aarde of die melkweg of selfs die heelal kan almal 'toestelle' wees. Die res van die heelal, buite die stelsel wat ons bestudeer word die omgewing genoem.
Daar is verskeie soorte stelsels:
Die grense tussen stelsel kan beweegbaar of staties wees.
Die termodinamika beskryf prosesse, dat wil sê watter uitwisseling gebeur tussen stelsel en omgewing of wat gebeur in die stelsel indien daar 'n verandering plaasvind.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Termodinamiese stelsel, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.